Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Olifantsriviervallei

Nientjies

39 - Vredendal, Wes-Kaap

Baie liefdevolle mens kan ook cheeky wees laat nie mense oor my loop nie baie behulpsaam lyster graag en gee advies waar ek kan baie se ek is inspirerend eks n baie gemaklike mens haat dit as mense...

Boertjie83

38 - Vredendal, Wes-Kaap

Eks swak met die goed maar gesels met my en vra my. Ek is n mense mens en lekker geselskap.

Smit_removed_

69 - Klawer, Wes-Kaap

Eks goed met mensie gaaf verdraagsaam en Hou van lekker kuier en rustige wees betroubaar en eks baie liefdevol en geduldig

Suiglekker

51 - Strandfontein, Wes-Kaap

Ek is eerlik, respekvol, gee om, ek is ñ goeie luisteraar, ek lag baie, ek stel ander se belange bo myne

Boela777

26 - Clanwilliam, Wes-Kaap

Wel ek is nie iemand wat myself gied praat nie so gesels met my en leer my ken en vind uit of ek n goeie mens iw of nie

Muisbos

39 - Clanwilliam, Wes-Kaap

Trustworthy guy that dont need much to be content.Brought up with good values .Want someone to share whe wonderful things of nature

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Het my pasmaat gevind op die werf. Dankie.
Rudi, 02 September 2021
Ek het die regte persoon ontmoet. Ek waardeer jul uitstekende diens. Jul doen uitstekende werk.
Merieks, 02 September 2021