Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig profiele van Karoo

Smartiegirl

54 - Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Ek is 'n vrou wat hou van eerlikheid. Het 'n goeie hart maar as jy met my nie eerlik en reguit is nie kan so goed soos ek is baie verkeerd raak. Hou van om iets anders en nut aan te pak. Ek lief...

Vrygees

55 - Oudtshoorn, Wes-Kaap

Ek is Vriendelik, romanties, humoristies. hou van musiek. Rustig. Geduldig. Hou van reis, nuwe plekke, nuwe mense. Speel kitaar en sing

Megs_360

31 - Oudtshoorn, Wes-Kaap

Ek Is bja rustg, Plat opi aarde men's bja vreindlik en liefde vol en Mal oor die natuur.kamplewe

Swaeltjie00

47 - Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Ek is eerlik, opreg, vriendelik, sensitief, sin vir humor, diere mens, omgee mens, liefdevol, mense mens, open minded en romanties, leer my ken en besluit self ... vul die res in. Die kleinste...

Pietskiet007

37 - Oudtshoorn, Wes-Kaap

Ek hou van kamp en die buite lewe. Mal oor braai en kuier saam met vriende. Hou van houtwerk en handwerk en is lewenslustig.

Quin87

33 - Oudtshoorn, Wes-Kaap

I'm interesting, I think anyway Loving life,eventhough something's missing. I'm very honest, outgoing and love the Outdoors.

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Suksesverhale

Baie dankie se vir julle.Het iemand great ontmoet!!!

Phillip, 2020-04-01

Ek het iemand ontmoet en is gelukkig dankie.

Mia, 2020-04-01