Doedie

39 – Roodepoort (Discovery), Gauteng, Suid-Afrika

Eerlik, baie netjies, goeie sin vir humor, avontuurlustig

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Roodepoort (Discovery), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
39
Sterreteken:
Bul
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Sentraal- en Westelike-Gauteng (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
38 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Eerlike opreg, netjies, goeie sin vir humor, avontuurlustig, goeie mens verhoudinge .Hou van die see en die bosveld dans graag, geniet 'n braai met wyn . Rugby is my gunsteling sport. Luister graag na goeie musiek en hou van fliek.Is n mens wat hoe verwagtinge aan myself stel met 'n positiewe uitkyk op die lewe. Help graag ander mense waar dit moontlik is. Slordigheid, oneerlikheid of iemand wat nie 'n vrou kan waardeer nie irriteer my en is onaanvaarbaar.

Haar Ideale Pasmaat

Eerlike opregte mans wat iets vir hulle self kan doen en wat 'n vrou kan waardeer met dieselfde belangstellings en lewens uitkyk is welkom. Hy moet eerlik en opreg wees mag rook en matig drink. Goeie kommunikasie respek vir ander en om oor dinge te kan redeneer is belangrik.
Geen respek vir ander en oneerlikheid vernietig alles in 'n verhouding.

Wat Haar Vriende S

Doedie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Doedie moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.