BosveldVlinder010BosveldVlinder010

BosveldVlinder010

23 – Thabazimbi, Limpopo, Suid-Afrika

Bosveld vlinder

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Thabazimbi, Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
23
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Vra my later
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Vra my later
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
25 - 30
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 167cm (5' 5.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n liefdevolle mens met n baie sagte harq wat altyd almal bo myself stel.. dit is beter vir my om te gee as om te ontvang. Ek loveeee dit om te lag en net iets vir iemand anders te beteken. Gee vir my n boek en ek verdwaal na n ander wereld toe... sit my langs n groot bosveld vuurq met lekker boeremusiek in die agtergrond en ek is die gelukkigste mensie onder die son.

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet n natuur liefhebber wees en weet hoe om n vrou op sy hande te dra.. ek is n baie liefdevolle mens en gee baie om, so hy moet my nie wegstoot nie.. hy moet weet wat hy in die lewe wil he en nie spelletjies speel nie. Ek is n meisie met goeie waardes en hy moet dit ten alle tye kan respekteer.

Wat Haar Vriende S

BosveldVlinder010 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Sosiale vlinder
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Saggeaard; Skaam
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Selfbeheersing; Vriendelikheid
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Volk
Lees:
Ek is 'n boekwurm
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Gruwelverhale; Misdaad; Romanse; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Riller; Romanties
Belangstellings:
Boeke skryf; Lees; Musiek Maak; Sing; Skilder
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tydverdryf keuses:
Boeklees
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)