Cpb613Cpb613

Cpb613

57 – Kempton Park (Terenure), Gauteng, Suid-Afrika

Net ek

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Nou

Verander: 25 Augustus 2020

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kempton Park (Terenure), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
57
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
44 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
144cm (4' 8.7") - 174cm (5' 8.5")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Verander Gereeld
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Although my portfolio is in Afrikaans, I work in a fully English environment and is therefore fully bilingual.

Ek hou van rondry, reis (was al selfs in Moskou), besoek nuwe plekke, doen dinge, ry met my motorfiets of my lekker ou Jeep. Soek altyd iets interressants om te doen. Mal oor die wildtuin en die Bosveld en gaan ten minste een keer 'n jaar wildtuin toe (maar ek probeer twee inkry indien moontlik). Hou van dans maar kry nooit iemand om saam met my te gaan dans nie.

Hou van 'n aantreklike, goedversorgde dame. Ek gebruik nie en hou ook nie van kru-taal of oormatig alkohol gebruik nie. My geloof in die Here is ononderhandelbaar en kerk is my huis van geluk en vrede, jy moet bereid wees om saam met my te gaan....maar ek dweep nie. My Godsdiens is 'n saak tussen my en my Here, nie tussen my en ander mense nie..

Ek hou baie van veral musikale opvoerings. Ek is geneig om baie romanties te wees en ek commit my vinnig tot 'n spesiale vriendskap maar nie te gou tot 'n volskaalse verhouding nie...dinge moet maar gebeur soos dit moet. 'n Reaksie kan soms baie vinnig plaasvind, ander kan weer 'n tydjie duur. Ek wil h ons moet dinge saamdoen as vriende wat 'n spesiale chemistry het en dat dit mag ly na 'n meer ernstige verhouding.

Chemistry !!. As daar is, s my. As daar nie is nie, s my ook....ons moet nie mekaar s tyd mors nie. Ons lewe in 'n moderne wreld - ja ek sal kontak maak maar ek is nie lus vir speletjies nie....as jy belangstel, wys my en behou my aandag deur darem ook 'n goeie more boodskap of 'n hoe gaan dit boodskap te stuur. As daar geen belangstelling van jou kant af is nie moenie iets terug verwag nie, ek sal nie dink jy is goedkoop as jy aandag gee nie. Ek gaan jou nie misbruik nie, ek gaan nie in vir one night stands of dames wat nog nie geskei is nie. Ek is ook nie daar om jou probleem met jou ex uit te sorteer nie.

Ek werk n gewone werksweek en ek werk maar van maand tot maand vir my salaris. Ek besit nie besighede of maatskappye nie...ek is net 'n gewone nine-to-fiver.

Sy Ideale Pasmaat

Aantreklik, goedversorgd, nie oorgewig (curvacious is mooi), nie rook, nie oormatige gebruik van alkohol nie (niks fout met n glasie wyn of enigiets alkoholies nie - net nie oorboord gaan nie), beskaafde taalgebruik, gereelde kerkganger, moet bereid wees om saam met my na my kerk toe te gaan (of ek na joune) en ek sorg dat ek elke Sondag gaan, jou voorkoms moet vir jou belangrik wees, bereid wees om saam met my dinge te doen, rond te ry, naweke weggaan en plekke gaan verken, (dalk saam met my op my motorfiets iewers heen te gaan ?) en ek doen graag dinge saam met jou. Ons het nog baie oor om te lewe. Om oud te word is onvermydelik, om gevrek te wees is 'n opsie...... As jy van die buitelewe hou is dit 'n fantastiese bonus. Saam met my sal jy baie interressante plekke in ons omgewing en in ons land ontdek en sien..... As ek jou 'n favourite maak beteken dit ek hou van wat ek sien en lees. Lees dan gerus my profiel en besluit of jy sal wil gesels. As jy reply neem ek aan jy het nie 'n probleem om te gesels nie.

Wat Sy Vriende S

Cpb613 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Ek het 'n bokbaardjie
Liggaamshare:
Net borshare
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Droog
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Snaaks; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Selibaat; Sensualiteit; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Slim (Dis alles oor kwaliteit)
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Instrumentaal; Jazz; Klassiek; Reggae; Swaar Metaal; Volk; World
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Nie-fiksie; Romanse
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentr; Sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Kunsflieks; Oorlog; Romanties
Belangstellings:
Internetbesoeke; Lees
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Draf / Hardloop; Gholf; Kampering; Pluimbal; Rotsklim; Staptogte; Tafeltennis; Tennis; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Hond(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai
Afsitters:
Selfgeldend; Mag
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Liberaal
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van Flikvlooi:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters