In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is 'n passievolle mens. Lief vir aktief wees en in die natuur wees, maar ook baie hardwerkend en loopbaan gerig. Groot bok vir sports. Baie lief vir lag en dans. My maat moet beslis kan en lief wees vir dans. Klein hartjie met baie liefde en omgee om te gee, as jy eers verby die aanvanklike mure kom.
Ek is lief vir nuwe vriende maak en baie lief vir gesels. Ek het nie 'n tekort aan woorde nie. Ek stap die ekstra myl vir mense wat ek lief het en word baie keer misbruik juis vir my goedheid.
Haar Ideale Pasmaat
Hy 'n kind van God wees. Aktief in die uitleef van sy geloof by sy gemeente en nie bloot net op papier nie.
My pasmaat moet verder 'n old school gentleman wees met regte goeie maniere. Die soort waarvan mens in 'n roman lees.
. Hy moet kan langarm dans en lief wees daarvoor, want dans is my happy drug.
Hy moet verkieslik ook suksesvol en gefokus wees in sy werk. Ek leer en werk baie hard om my loopbaan te bevorder en myself 'n goeie toekoms te verseker, ek wil daai eienskap met my maat deel. Ek soek nie 'n maat wat sponge op my ambisie nie. Dit is immers die man wat die hoof van die huis is en die onderhouer moet wees, al is ek meer as bereid om saam-saam die wa te trek met my maat.
My pasmaat sal moet hare op sy tande hê ... ek het 'n baie sterk persoonlikheid wat al lank op my eie regkom. My pasmaat sal moet weet hoe om dit te hanteer sonder om elke keer 'n argument te ontlok. Iemand by wie ek veilig voel om my mure af te breek en waar ek nie meer alleen te veg vir myself nie.
Iemand wat my behandel soos 'n vrou behandel behoort te word. Wat 'n verhouding bou op die fondamente van Christus, want slegs dan kan 'n verhouding suksesvol wees
Wat Haar Vriende Sê
blommie_4 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Namibië | |
Ligging: |
Swakopmund, Namibië | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
29 | |
Sterreteken: |
Skerpioen | |
Lengte: |
155cm (5' 1.0") | |
Liggaamstipe: |
Vra my later | |
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Vra my later | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Vra my later | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Associatesgraad | |
Beroep: |
Finansies | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Sentraal-Amerika; Namibië; Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
24 - 38 | ||
Sterreteken: |
Skerpioen | ||
Lengte: |
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Blou; Blou-Groen; Groen; Grys | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Enige | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium; Krullerig |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
'n Sosiale vlinder |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Nederigheid; Tevredenheid; Vriendelikheid |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Blues; Country & Western; Dans / Disko; Nuwe Era; Pop / Top 40 |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Besigheid; Fantasie; Romanse; Topverkopers |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Sepies; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Een of twee keer per maand |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Komedie; Kunsflieks; Misterie; Riller; Romanties |
Belangstellings: |
Besigheidsnuus; Fotografie; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Sing; Skilder |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Biljart Snoeker; Boks; Boogskiet; Branderplankry; Dans; Fietsry; Gholf; Jag; Lyn- / Rolskaats; Muurbal; Perdry; Roei; Rolbal; Rugby; Sagtebal; Seil; Skietsport; Snoeker; Surfski / Kajak; Swem; Tafeltennis; Tennis; Visvang; Vlugbal |
Kook: |
Ek is mal daaroor! |
Kookkuns: |
Grieks; Italiaans; Kitskos; Maak nie saak nie; Seekos; Thai |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Eksotiese dier(e); Visse; Knaagdier(e); Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Kat(te); Reptiel(e) |
Prikkels: |
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Tatoeëermerke |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Flikvlooi: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |