Sielsoeker_123_swf

64 – Kempton Park, Gauteng, Suid-Afrika

Opsoek na my ander helfde

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kempton Park, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
64
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Vra my later
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Regte
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
56 - 69
Sterreteken:
Enige
Lengte:
171cm (5' 7.3") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n kind van my Hemelse Vader.. Hou nie van vuiltaal of iemand wat vulgar is nie. Ek hou niks van leuens nie. Hou van stap en hou daarvan om te lag en om ander te laat lag. Ek is 'n eerlike person en praat as iets my pla. Is nie humeurig nie en gaan ook nou nie alle mooi stories verkoop om myself te verkoop nie. Jy moet maar met my gesels om uit te vind wat se tipe mens ek is. Maar ek hou van swem en dans en met familie te kuier. Baie belangrik ek is nie opsoek na 'n one night stand nie en slaap ook nie rond nie, as jy dit soek gaan na die volgende profile asb.

Haar Ideale Pasmaat

Hier is dit ;n bietjie tricky. Dit voel vir my of ek na 'n spyskaart hier moet kyk. (grappie). Ek is op soek na iemand met 'n wit hart, wat omgee vir ander. Wat respek het vir mense, want as hy respek het vir homself sal hy ander respekteer. Maar die hart tel vir my 100 present. Ek is ook nie op soek na jou bankrekening, huis of kar nie. ek werk so ek kan na myself kyk.

Wat Haar Vriende S

Sielsoeker_123_swf het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Sielsoeker_123_swf moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.