Marna001Marna001

Marna001

32 – Secunda, Mpumalanga, Suid-Afrika

Is dit jy?

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Secunda, Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
32
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Onder Gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Langtermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Mpumalanga; Limpopo; Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
28 - 40
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 200cm (6' 6.7")
Liggaamstipe:
Atleties; Stewig
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin; Swart; Grys
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Groen
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese; Ander
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja; Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Want ek is n tipe meisi wat jy ni meer kry in vandag se tyd nie.. as jy my het as n pel het jy n friendskap 4life..
Ek kan moelik wees,en is baie skaam.. ek het n sagte hart,en word altyd van "advantage" gevat..
Ek wil net gellukig wees...

Haar Ideale Pasmaat

Ek is opsoek na n Kind van Die Here,wat saam my kan kerk toe gaan saam wie ek n lewe kan bou met God as die middel punt en fondasie van ons verhouding,n honde liefhebber,wat mal is oor die buite lewe. Iemand wat romanties is en n goeie sin van humor het.
Iemand wat baie geduld het,want ek is gewoonlik altyd laat vir iets,lol..
N familie mens,wat dit geniet om tussen familie te wees,en bereid is om die extra meil saamy te loop om ons verhouding on breek bear te maak... nie net n "taker" nie maar n "giver" ook... n verhouding kom van 2 kante af,nie net een kant nie....

Wat Haar Vriende S

Anzel vertel...

Sy is 'n gawe vriendelike sagte persoon. Netjies op haarself en jonk van gees. Haar hondjies is soos haar kinders, so as jy van diere hou; kontak haar gerus om haar beter te leer ken!

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Wild
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Laf
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Sosiale vlinder
Persoonlikheidstrekke:
Laf; Naïef; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Wild & Uitbundig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My pajamas
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant
Musiek Voorkeure:
Alternatief
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Romanse
TV Gewoontes:
My televisie is nooit af nie
TV Programme:
Nuus; Sepies; Sport
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Komedie; Romanties
Belangstellings:
Fotografie
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Draf / Hardloop; Motorsport; Snoeker
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Soesji
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Met my troeteldier speel
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Tatoeëermerke
Afsitters:
Mag; Sarkasme
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Gevoel omtrent die gebruik van Flikvlooi:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters