In sy eie woorde...
Oor Hom
Eks sonder geraamtes in die kas. Ek kan huil, lag en moerig word. Veral as jy lieg.
Ek hou nie van aansitterigheid nie. My Skepper is my mentor.
Eks regverdig en standvastig.
Gesond met n goeie sin vir humor. Beslis n hele klompie breinselle.
Sy Ideale Pasmaat
Asb. wees jouself. Los die sleg van die verlede. Moenie gedurig omkyk nie.
Ek wil my nie skaam vir jou as ons saam is nie.
Moenie lieg nie. Dit SAL uitkom, dan waai die hare onnodig. Liefdevol en vol vreugde!!!!
Wat Sy Vriende Sê
Magmaar het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
67 | |
Sterreteken: |
Weegskaal | |
Lengte: |
Vra my later | |
Liggaamstipe: |
Stewig | |
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | |
Haarkleur: |
Effens Grys | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Vra my later | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Vra my later | |
Drinkgewoontes: |
Vra my later | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Eie Onderneming | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Vrystaat, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
41 - 65 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 180cm (5' 10.9") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Soms; Gereeld | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Medium; Krullerig; Gedra hulle goed |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gesigshare: |
Ek het 'n snor |
Liggaamshare: |
Net borshare |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Einstein |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Uitdagend; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Besigheid; Geskiedkundig; Godsdienstig; Reis; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Dokumentêr; Dramas; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sport; Wetenskapsfiksie |
Fliek Gereeldheid: |
Een of twee keer per maand |
Fliek Voorkeure: |
Drama; Misterie; Romanties; Volwasse; Westerse; Wetenskapsfiksie |
Belangstellings: |
Beleggings; Besigheidsnuus; Houtwerk; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Fietsry; Gimnastiek; Swem; Valskermspring; Veerpyltjies; Visvang; Vlieg / Sweefvlieg; Voëlkyk |
Kookkuns: |
Fynproewer Uitetes; Grieks; Maak nie saak nie; Seekos; Suid-Afrikaans; Thai |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk van die huis af |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer en 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek sien iemand, maar nie eksklusief nie |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek hou van hulle goedgaar ;) |
Troeteldiere (Het): |
Voël(s); Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Kat(te); Visse; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Reptiel(e) |
Prikkels: |
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Mag; Naakbaai; Rykdom |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Die Baas in die pad steek |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
Ander |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Die 7 Wonders van die Wêreld verken |
Gevoel omtrent die gebruik van Flikvlooi: |
Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Baie |