Boeremeisie004Boeremeisie004

Boeremeisie004

21 – Winterton, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika

Rond & gesond en plat op die aarde

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Winterton, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
21
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
158cm (5' 2.2")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Vra my later
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Engels
Ander Tale:
Afrikaans
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student
Beroep:
Student
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
19 - 27
Sterreteken:
Enige
Lengte:
158cm (5' 2.2") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Swart
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen; Grys
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels; Nederlands
Ander Tale:
Afrikaans; Engels; Nederlands
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly by my; Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Probeer ophou; E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Administratief / Sekretarieël; Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Student; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Ander; Landbou
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Aanvaar my soos ek is. Ek is n plat op die aarde tipe wat respek het vir ander en hul moet respek he vir my. As ek gee verwag ek nie iets terug as dit uit liefde gegee word nie. Respekteer my geloof en die mens wat ek is. Familie is vir my ontsettend belangrik en ek sal baklei vir wat ek het. Ek is MAL oor dans veral vasdans!! Ek het n goeie sin vir humor en hou van kos maak. Ek is nie bang om my hande vuil te maak nie en my hart sal ALTYD op die plaas le. Ek hou van sport en swem is my lewe

Haar Ideale Pasmaat

Iemand Hardwerkend wat nie bang is om hul hande vuil te kry nie. Iemand wat my verstaan en by my sal wees tot die dood, iemand wat ek vir die res van my lewe kan vertrou en iemand wat eendag vir ons kinders n goeie voorbeeld kan wees. Iemand wat weet wat is reg en verkeerd en wat saam my ons kinders sal in lyn hou( ń goeie pakslae het niemand al dood gemaak nie). Iemand wat onse Hemelse Vader dien en ons kinders in die naam van Jesus sal groot maak. Iemand wat vir my en ander sal respekteer en iemand wat vir sy familie sal baklei.. Hy moet kan kos maak en kan braai

Wat Haar Vriende S

Boeremeisie004 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Lank; Reguit; Wild; Buierig
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Naeltjiering
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Snaaks; Stabiel; Stil; Uitdagend; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Fiksie; Godsdienstig; Nie-fiksie; Romanse
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Sport
Fliek Gereeldheid:
Verskeie kere per week
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Kunsflieks; Misterie; Riller; Romanties; Volwasse; Westerse
Belangstellings:
Fotografie; Houtwerk; Kaartspeletjies; Musiek Maak; Sing
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Atletiek; Dans; Gholf; Jag; Kampering; Krieket; Motorsport; Rugby; Skietsport; Skubaduik; Snoeker; Swem; Waterski
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek's 'n student
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Eksotiese dier(e)
Prikkels:
Liggaamsdeurboring(s); Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Langhare; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Uiters konserwatief
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van Flikvlooi:
Senuweeagtig; Hoopvol; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters