Homealone2018Homealone2018

Homealone2018

64 – Ballito (Kwambonambi), KwaZulu-Natal, Suid-Afrika

Ek is, al 'n weduwee vir 4 - 5 jaar. Lief vir die lewe.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Ballito (Kwambonambi), KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
64
Sterreteken:
Ram
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Verander Gereeld
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Engels
Ander Tale:
Afrikaans
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Solvent

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
51 - 65
Sterreteken:
Ram
Lengte:
173cm (5' 8.1") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Enige
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is liefdevol en bedagsaam. Ek is vol lewe en lief vir mense. Ek is maklik om oor die weg mee te kom. Kuier graag. Het 'n goeie humorsin en soek altyd iets om oor te lag. Ek is lief vir musiek en is lief om te dans. Ek vat die lewe soos dit kom. Maak maklik maats en aanvaar mense. Ek is lief vir Jesus en om Hom te volg en as my Leidsman te h is belangrik.. My honde is 'n groot deel van my lewe

Haar Ideale Pasmaat

Moet ook lief wees vir mense en om te kuier. Dis belangrik dat hy ook 'n Christen moet wees en Jesus moet ook eerste in sy lewe wees. Moet ook lief wees vir diere, veral honde. Moet bereid wees om my te aanvaar soos ek is. Ek wil weet ek is eerste in sy prioriteite na God. Moet nie bang wees om te wys hy is lief vir my.

Wat Haar Vriende S

Homealone2018 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Die lewe van die partytjie
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Optimisties
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid
Modebewustheid:
Modieus (Ek dra net die nuutste modes)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Pers
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Uitgaan vir dans
Musiek Voorkeure:
Country & Western
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Fiksie
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Dramas
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Komedie
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Dans; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Seekos
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk nie
Tydverdryf keuses:
Met my troeteldier speel
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is in 'n vaste verhouding
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)