In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is 'n vriendelike persoon wat hou daarvan om te lag en om mense goed te behandel. Ek hou nie van mense wat ander boelie nie, ek hou nie van egoïsme nie en verpes dit as mense diere mishandel.
Ek het die grootste gedeelte van my lewe op die plaas gebly, maar is op die oomblik 'n stadmeisie. Hopenlik kan ek eendag weer die geleentheid kry om die oop vlaktes van die plaas te geniet.
Ek geniet dit om na musiek te luister, kuier saam met vriende en kos maak. Ek is lief daarvoor om mense te onthaal, maar is ook net so lief vir my 'ek'-tyd.
Ek glo dat die lewe gevul hoef te wees met gedurende bakleiery en pyn nie. Ek is lief vir die Here en weet dat Hy mens deur moeilike tye vat, maar as jy op Hom bly fokus en Hy is in beheer van jou besluite, gaan dinge vinniger en makliker opgelos word wanneer jy dit self probeer doen.
Haar Ideale Pasmaat
Ek is opsoek na iemand waarmee ek lekker kan gesels. By wie ek gemaklik kan voel, veilig wees en wat my sal lief hê vir wie ek is.
Ek soek iemand wat kan verder kyk as net die uiterlike, wat belangstel in wat ek te sê het en saam met wie ek 'n toekoms kan bou.
Hy moet kan lag en avontuurlustig wees. Ek wil ook graag 'n man hê met ambisie in die lewe, maar wat steeds God as sy leidsman in sy lewe het.
Wat Haar Vriende Sê
Tinkerbella_917 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Sandton, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
39 | |
Sterreteken: |
Visse | |
Lengte: |
169cm (5' 6.5") | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Bemarking en Verkope | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
32 - 40 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
171cm (5' 7.3") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Effens belangrik | ||
Ras: |
Enige | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Tinkerbella_917 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.