In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is maar n stil mens. Ek meng nie met baie mense nie. Ek hou van kuier maar net by die huis hou nie daarvan om in clubs en so uit te hang nie.
Ek hou daarvan om met mense dinge te deel wat my hartseer of gelukkig maak. Ek hou nie van baklei nie. Ek hou nie van onheiligheid nie. My stokperdjies is om te gaan jag, visvang, Kamp, musiek luister, en nog vele meer. Om te not span hou ek daarvan om by die huis te wees en bietjie TV kyk veral sport met n vuurtjie wat buite brand. My uit kyk op die lewe is om n pasmaat te kan kry wat saam met my n pad wil stap en saam met my die Here sal dien maak nie saam hoe hard dit gaan nie.
Sy Ideale Pasmaat
My pasmaat maat moet saam met my die Here dien. My pasmaat moet betroubaar wees. Sy moet saam met my kan staan as dinge moeilik gaan. Sy moet saam met my dinge doen waarvan ek en sy saam sal hou om te doen. Ek wil he sy moet saam met my op vakansie gaan maak nie saak waar heen dit is nie. Sy moet saam met my na spesiale geleenthede toe gaan. Wat die verhouding sal vernietig is om vir mekaar te jok, verneuk. Nor saam met my n pad wil stap nie
Wat Sy Vriende Sê
Nico112_ph het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Polokwane (Pietersburg), Limpopo, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
27 | |
Sterreteken: |
Visse | |
Lengte: |
181cm (5' 11.3") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Katoliek | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Bemarking en Verkope | |
Inkomste: |
Genoeg |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Limpopo, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
18 - 21 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Skoonheidswenner | ||
Haarkleur: |
Swart | ||
Oogkleur: |
Blou-Groen | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gesigshare: |
Ek is skoongeskeer |
Liggaamshare: |
Gemiddeld |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Growwe Humor |
Intelligensie: |
Gemiddeld |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Skaam; Stil |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Getrouheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Selfbeheersing; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Rooi |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant |
Musiek Voorkeure: |
Dans / Disko |
Lees: |
Stel nie regtig belang nie |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Musiekkanale; Sport; Tekenprente |
Fliek Gereeldheid: |
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom. |
Fliek Voorkeure: |
Aksie |
Belangstellings: |
Musiek Maak; Rekenaar- en televisiespeletjies |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Fietsry; Jag; Krieket; Muurbal; Rugby; Visvang |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het telling verloor |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Hond(e); Visse |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Kat(te); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e); Perd(e) |
Prikkels: |
Liggaamsdeurboring(s); Dans; Langhare; Liefde toon in die publiek; Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker |
Afsitters: |
Selfgeldend; Erotika; Flankering; Intelligensie; Naakbaai; Tatoeëermerke; Rykdom |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Meer as een keer per week |
Droomhuis: |
Eko-huis in die bos |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Flikvlooi: |
Nuuskierig |
Eerlikheid: |
Uiters |