In sy eie woorde...
Oor Hom
Altyd moeilik om mens self te beskryf so vra my gerus en ek deel als wat jy graag wil weet.
Sy Ideale Pasmaat
Na lang ure en slapelose nagte en baie konsiderasie en deegilke dink werk het ek op die volgene wat ek wil deel...
Ek dink ek moet blond gaan, blonde kop vroutjie, mooi helder oe soos myne. Sagte mooi lippies wat jou net wil nooi vir n soen of 'n vry, 'n glimlag wat my wêreld laat stil staan. Klein sagte hande met mooi naels, klein, vyn maar sy moet geseen wees bo en onder, bedoelende hand vol borste en mooi kurwe heupies en boutjies. Mooi bene met kuite aangesien ek nie veel het nie.
Sy moet sag geaard wees, liefde vol, ondersteuned, geduldig, sy moet kan luister en verstaan, sy moet kan troos, die beste meisie, vriend, verloofde, vrou, ma kan wees. Sy moet inbeheer van die huis wees en die operasie daar hardloop terwyl ek probeer geld maak en werk. Sy moet my lewensmaat, Beste Lover saam met wie ek liefde maak, baie stout en kinky in die slaapkamer wees...Met al haar imperfeksies moet sy perfek wees.
So die opsomming lys vir 'n suksesvolle kanidaat vir die interviews:
1. Blond, maak eintlik nie saak nie
2. Blou of groen oe
3. Lippe wat jy net wil soen
4. Glimlag wat die wereld laat stil staan
5. Mooi sagte klein hande
6. Mooi naels
7. Sag op die oog gesiggie
8. Perdeby lyfie
9. Boob size
10. Mooi kurwes
11. Mooi boudjies
12. Mooi bene
13. Hou van sexy onder kleure
14. Klere smaak
13. Hou sy van heels of nie
14. Familie geoorenteerd
15. Liefde vol
16. Sag geaard
17. Ondersteunend
18. Geduldig
19. Moet kan luister
20. Fokken stout in die kamer
21. Moet lief wees vir kinders en 4 kinders maksimum wil he
22. Sy moet vir my kan moed gee waneer ek down is
23. My pilaar, my anker, my rots wees
24. Sy moet my kan laat lag
25. Spontaan wees
26. Lekker kan kuier
27. Hou van wyn
28. Kinky wees
29. My nymph
30. My moet perfek met haar imperfeksies wees.
Ek hoop van harte dit help en as jy enige vrae het vra gerus.
Die uwe
Die Cuddle Bear Extraordinaire
Wat Sy Vriende Sê
White78 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Namibië | |
Ligging: |
Swakopmund, Namibië | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
37 | |
Sterreteken: |
Bul | |
Lengte: |
175cm (5' 8.9") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerblond | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Probeer ophou | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Associatesgraad | |
Beroep: |
Arbeid / Konstruksie | |
Inkomste: |
Genoeg |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
18 - 35 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 180cm (5' 10.9") | ||
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Tans 'n Universiteit / Kollege Student; Tegniese Diploma; Baccalaureusgraad | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort; Medium |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gesigshare: |
Ek het 'n volbaard |
Liggaamshare: |
Gemiddeld |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Droog |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Rooi |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Elektroniese Dansmusiek; Instrumentaal; Klassiek; Nuwe Era; Pop / Top 40; Rock |
Lees: |
Stel nie regtig belang nie |
Boeke: |
Besigheid; Selfhelp; Wetenskap / Tegnologie |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Dokumentêr; Dramas; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Speletjiesprogramme; Sport; Voertuigprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Misterie; Oorlog; Riller; Romanties; Volwasse |
Belangstellings: |
Besigheidsnuus; Bordspeletjies; Gedigte skryf; Houtwerk; Kaartspeletjies; Rekenaar- en televisiespeletjies |
Sport Betrokkenheid: |
Totaal onbetrokke |
Sport: |
Atletiek; Boks; Krieket; Motorsport; Rugby; Snoeker; Visvang |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Gastrokroeg; Italiaans; Kitskos; Maak nie saak nie; Seekos; Soesji |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per week uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Onder druk |
Tyd by die Werk: |
Ek werk altyd oortyd |
Tydverdryf keuses: |
Sosiaal met vriende verkeer |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
My vriende is my hoofsaaklike familie |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal waarskynlik nie trek nie |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Visse; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Dans; Erotika; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Naakbaai; Tatoeëermerke |
Afsitters: |
Mag; Sarkasme; Rykdom |
Werk Verwagtinge: |
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind |
Godsdienstige Bywoning: |
Nie van toepassing nie |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Die wêreld deurreis met 'n rugsak |
Gevoel omtrent die gebruik van Flikvlooi: |
Senuweeagtig; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |