In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is 'n gemaklike mens om oor die weg mee te kom. Ek is mal oor braai en kan 'n kar se wiel omruil. ;)
Ek lees graag en om koffie te drink is vir my soos 'n stokperdjie.
Is tans besig met 'n honneurs graad. Ek soek altyd iets om my lewe op te helder en interessant te maak.
As ek kans kry sal ek graag staptoere wil doen. Ek gaan ook graag wildtuin toe en is lief vir die bos.
Ek glo as jy die Here langs jou sy het met die regte vreinde en ondersteuning is enige iets moontlik.
Haar Ideale Pasmaat
Ek is opsoek na 'n man wat bereid is om my te leer ken vir wie ek is en altyd die mooi in my en die lewe kan raaksien.
Iemand wat saam met my avonture wil aanpak. Iemand wat kan byhou by my.
Romanse sal ook welkom wees, en glo as die die regte een is dat hy wel moeite sal wil doen.
Iemand saam wie ek kan gaan sokkie en wat sommer in die reën wil dans en net die lewe geniet.
Wat Haar Vriende Sê
EllaLief het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Potchefstroom, Noord-Wes, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
29 | |
Sterreteken: |
Kreef | |
Lengte: |
153cm (5' 0.2") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Rooibruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad | |
Beroep: |
Student | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
23 - 28 | ||
Sterreteken: |
Kreef | ||
Lengte: |
160cm (5' 3.0") - 190cm (6' 2.8") | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Ligbruin; Donkerbruin; Rooi; Swart | ||
Oogkleur: |
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Tans 'n Universiteit / Kollege Student | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Lank; Krullerig; Buierig |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Laf |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Saggeaard; Uitgesproke; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
My pajamas |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Country & Western; Elektroniese Dansmusiek; Pop / Top 40 |
Boeke: |
Fiksie; Romanse; Speurverhale |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Sepies; Speletjiesprogramme; Sport; Tekenprente; Voertuigprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Een of twee keer per maand |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Komedie; Misterie; Romanties |
Belangstellings: |
Bordspeletjies; Fotografie; Houtwerk; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Sing |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Bergfiets; Fietsry; Krieket; Rugby; Tafeltennis; Tennis; Veldhokkie; Visvang; Voëlkyk |
Kook: |
Ek is mal daaroor! |
Kookkuns: |
Italiaans; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Onder druk |
Tyd by die Werk: |
Ek's 'n student |
Tydverdryf keuses: |
Boeklees |
Tyd Aanlyn: |
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek is buigsaam |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Kat(te); Hond(e) |
Prikkels: |
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Langhare; Sensasiesoeker |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Die wêreld deurreis met 'n rugsak |
Gevoel omtrent die gebruik van Flikvlooi: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig |
Eerlikheid: |
Baie |