Buffeltjie09

26 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Op soek na 'n avontuur

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
26
Sterreteken:
Visse
Lengte:
177cm (5' 9.7")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Duits; Engels; Nederlands; Portugees
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Miskien
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student
Beroep:
Student
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
18 - 31
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Asir; Latyns / Hispanis; Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja; Miskien
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond; Vegetaries; Vegan; Kosher
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek het 'n fassinasie met tale en ander kulture. Ek volg 'n gesonde lewenstyl en is besotte oor diere🐎🐕
My sin van humor is nie vir alaml nie, maar ek is aanpasbaar en sal my bes doen om jou dag te maak.
Baie ambisie en skrik nie om my hande vuil te maak nie.

[removed]

Sy Ideale Pasmaat

Ek is opsoek na meisie wat gemaklik is met haarself. Sy moet weet wat sy wil h en nie bang wees om haar drome te volg nie. Sy moet gemaklik wees om uit te gaan en te kuier of self net rustig by die huis kan wees, maar nog steeds haarself geniet.

Wat Sy Vriende S

Buffeltjie09 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek het perfekte sig
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Lig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Swerwer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Laf; Naïef; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Skaam; Snaaks; Stabiel; Stil; Uitdagend; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Selibaat; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Klassiek (My smaak eggo lank gevestigde standaarde)
Gunsteling Kleredrag:
My pajamas
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Broadway / Teater; Country & Western; Elektroniese Dansmusiek; Instrumentaal; Klassiek; Latyns; Nuwe Era; Opera; Pop / Top 40; Punk; R&B / Soul; Rap / Hip Hop; Rock; Swaar Metaal; Volk
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Besigheid; Fantasie; Fiksie; Geskiedkundig; Misdaad; Nie-fiksie; Reis; Romanse; Selfhelp; Speurverhale; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentr; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sport; Voertuigprogramme; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Misterie; Oorlog; Romanties; Westerse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Boeke skryf; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Inkopies; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Motorherstelwerk; Musiek Maak; Sing; Skilder
Sport Betrokkenheid:
'n Gereelde mededinger
Sport:
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Basketbal; Biljart Snoeker; Boks; Boogskiet; Dans; Gholf; Gimnastiek; Hang- / Skermsweef; Jag; Kampering; Kanovaart; Liggaamsbou; Lyn- / Rolskaats; Muurbal; Perdry; Roei; Rotsklim; Skietsport; Sneeuplankry; Stap; Stoei; Swem; Tafeltennis; Tennis; Valskermspring; Vlieg / Sweefvlieg; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Asiatiese Fusie; Duits; Frans; Fynproewer Uitetes; Indies; Italiaans; Japannees; Kitskos; Kroegetes; Maak nie saak nie; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek's 'n student
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het telling verloor
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Eksotiese dier(e); Perd(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Sarkasme; Tatoeëermerke
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Droomhuis:
'n Kasteel in Skotland
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Gevoel omtrent die gebruik van Flikvlooi:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters