KernelisKernelis

Kernelis

54 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

"Dit is nooit te laat nie"

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
54
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
160cm (5' 3.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Vra my later
Wil Kinders HÍ:
Vra my later
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Onderwyser / Professor
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
50 - 63
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Ander
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is in die eerste plek 'n Christen - my Here is my bestaan. Ek is lief vir my pragtige 3 volwasse kinders. En natuurlik my 2 staffies en gemmerkat Ek is 'n hoŽrskool geskiedenisonderwyseres en gek oor my werk. Ek is dol oor opera, klassieke musiek, die eighties se musiek, saamsing ligte musiek en gospel. Ek is 'n kunsliefhebber - om die Louvre te gaan besoek om die Mona Lisa te sien is bo aan my bucket list! Ek het 'n sagte plek vir die berge, maar het my hart verloor op St Lucia se natuurskoon.

Haar Ideale Pasmaat

My pasmaat moet my aanvaar vir wie ek is. Goeie kommunikasievermoŽ is 'n moet. Hy moet die Here dien en my passie vir geskiedenis, die kunstefeeste en musiek deel, of ten minste oop wees om daaroor te gesels. Hy moet my kinders en my diere aanvaar. Hy moet sag wees, geduldig en moet 'n sin vur humor hÍ..

Wat Haar Vriende SÍ

Kernelis het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Reguit
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Hoop; Humor; Nederigheid; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Klassiek (My smaak eggo lank gevestigde standaarde)
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Jazz; Klassiek; Opera
Lees:
Ek is 'n boekwurm
Boeke:
(Outo)biografieë; Geskiedkundig; Misdaad; Nie-fiksie; Romanse; Speurverhale
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Fliekkanale
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Oorlog; Romanties
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Boeke skryf; Gedigte skryf; Musiek Maak; Sing; Skilder
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Atletiek; Draf / Hardloop; Perdry; Stap
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Maak nie saak nie
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tyd Aanlyn:
Minder as een keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Meer as een keer per week
Politiek:
Liberaal
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak