In sy eie woorde...
Oor Hom
Opsoek na my toekomstige vrou om die lewe saam my te deel fisies en geestelik,ek hou daarvan om offroad motorfietse te ry en met lekker musiek en lekker braai vleisie of een groot bom fire,ek loop die regguit pad een nie draaie nie en hou ook nie van mense watlieg nie en voorgee nie,moet oop en eerlik wees en oop kaarte speek van die begin af en uit n goeie huis gesin uitkom met goeie waardes en liefde,om dieper in als in te gaan kan ons mekaar eers beter leer ken en met tyd sal ons kan besluit,eks n maklik mense,glad nie vol draadwerk ni,aanvaar my soos wie en wat ek is of dit gaan nie werk nie,ek wil in n verhouding wees met n rede nie met vals hoop en verwagtinge wat daar nie is nie ens,eks n stil mense praat soms baie en soms ni ek vertrou nie maklik nie dit moet verdien word en respek,baie netjies en skoon op myself,en hou van diere en bosveld en die natuur en wil graag plekke besoek oorsee.ek dink als eers goed deer voor ek iets aanpak in die lewe en soek iemand om te se eks trots om jou as my ander helfde te hê in my lewe ens.
Sy Ideale Pasmaat
Spontaan,liefdevol,netjies,aantreklik,av ontuurlustig,adrenalien junky,liefde vir natuur en diere,eerlik,respek,behulpsaam,bedagsaam ,netjies en skoon op haarself,moet nie lief wees vir drink en Jol plekke nie,en moet gasvry wees ens.en verdere dinge kan die paartjie oor gesels en vra soos ons mekaar beter leer ken en die lewens pad saam begin loop.en heel laaste daar vir mekaar sal wees maak nie saak wat nie foed of sleg en swaar of nie swaar gaan ens.en moet godsdienstig wees en die Here in haar lewe he.
Wat Sy Vriende Sê
Hartsliefde105 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Brits (Hartebeespoort), Noord-Wes, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
30 | |
Sterreteken: |
Tweeling | |
Lengte: |
172cm (5' 7.7") | |
Liggaamstipe: |
Vra my later | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma | |
Beroep: |
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese | |
Inkomste: |
Genoeg |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Suid-Afrika; Australië | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
24 - 27 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
165cm (5' 5.0") - 166cm (5' 5.4") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties | ||
Uiterlike: |
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart | ||
Oogkleur: |
Blou; Blou-Groen; Bruin; Grys | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Soms; Probeer ophou | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Tans 'n Universiteit / Kollege Student; Tegniese Diploma; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Kunstig / Musiek / Skrywer; Finansies; Arbeid / Konstruksie; Regte; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Medium; Gedra hulle goed |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gesigshare: |
Ek het 'n volbaard |
Liggaamshare: |
Gemiddeld |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Saggeaard; Sarkasties; Stil; Uitdagend; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Country & Western; Elektroniese Dansmusiek; Instrumentaal; Klassiek; Rock |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
Besigheid; Godsdienstig; Nie-fiksie; Reis; Romanse; Selfhelp; Topverkopers; Wetenskap / Tegnologie |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Nuus; Realiteitsprogramme; Sport; Tekenprente |
Fliek Gereeldheid: |
Een of twee keer per maand |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Komedie; Kunsflieks; Misterie; Oorlog; Romanties; Volwasse; Westerse |
Belangstellings: |
Beleggings; Besigheidsnuus; Bordspeletjies; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Inkopies; Motorherstelwerk; Sing; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Atletiek; Bergfiets; Boogskiet; Draf / Hardloop; Fietsry; Jag; Kampering; Motorsport; Skietsport; Visvang |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Kookkuns: |
Indies; Italiaans; Suid-Afrikaans; Thai |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ander |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e); Visse |
Prikkels: |
Dans; Erotika; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Flankering; Tatoeëermerke |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
Ander |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Gevoel omtrent die gebruik van Flikvlooi: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Baie |