In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is n baie kort liefdvole vriendelike persoon met n bubbly persoonlikheid en n klein hartjie. Ek probeer altyd positief wees en ander mense se belange altyd eerste sit.
Ek hou van grappe maak en saam familie en vriende tyd te spandeur.
Ek hou van swem en kamp , ek is mal oor die natuur en hou ook van flieks kyk en gaan dans of braai op naweeke
Ek is n God vreesende vrou wat n man soek wat God altyd eerste sal sit.
My stokperdtjie en talent sal defnetief musiek wees ek is mal daaroor om te sing en musiek te skryf en wil eendag graag n beroep van dit maak .
Haar Ideale Pasmaat
Ek soek graag n man wat God saam my sal dien , n opregte eerlike ou.
Iemand wat saam my dinge sal doen en tyd saam spandeer , n romantiese liefdevole ou wat hou van grappe maak en lekker kan kuier.
Ek soek iemand wat possitief is en my in als sal ondersteun en ek hom . Hy moet saam my kan chick flicks kyk en ek saam hom gaan jag of kamp. N regte man wat my op sy hande sal dra en mooi sal behandel n, familie en vriende mens wat hou van braai en vasdans!
Iemand wat nooit vir my sal lieg of sleg sê nie en ook iemand wat nie oë vir n ander vrou sal maak nie en my altyd eerste sal sit en mooi na my kan kyk in elke aspek en ek na hom.
Leeuns vernietig defnetief n verhouding.
Wat Haar Vriende Sê
Shyna vertel...
Leola, is n sagte opregte dame. Mens sal dom wees om haar nie in jou lewe te wil he nie. Sy is wonderlik en het n sterk persoonlikheid, in ander woorde moenie laat haar Bruin oe jou vlous nie. Sy gee vinnig om vir ander en help altyd waneer en waar sy kan.
Wat Mej Jonck spesiaal maak is haar smaak in klere, haar sagte hart , haar sterk geloof en natuurlik haar beeldskoone glimlag. Loula het nou en dan haar eie opinie maar haar hart is altyd in die regte plek. As jy soek vir n goeie vriendin wat jou baie kan maak lag het jy haar pas gevind.
Snaakse omblikke van ons twee .... sjoe nee daar is te veel. In n vriendskap van 8 jaar is daar so baie jy hou op tel. Ek onthou die dag toe ons so lekker gelag het oor ons by n show moes wees 9uur die aand en ons het daai aand gewerk tot 8:15 en die show was 40 minute weg. Ons het aan getrek ,make up gedoen en hare agter in die kar. Ons was klaar ,reg en op tyd.
Short and sweet dis wie en wat sy is!
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Port Elizabeth, Oos-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
26 | |
Sterreteken: |
Boogskutter | |
Lengte: |
165cm (5' 5.0") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Amandelbruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Oos-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
22 - 28 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
169cm (5' 6.5") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Atleties; Stewig | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond; Vegetaries; Vegan | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore; Een of twee tatoeëermerke |
Sin vir Humor: |
Laf |
Intelligensie: |
Gemiddeld |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Laf; Snaaks; Uitgesproke |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Goedhartigheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko; R&B / Soul |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
Fantasie; Romanse |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Dramas; Fliekkanale; Sepies |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Drama; Komedie; Romanties |
Belangstellings: |
Fotografie; Inkopies; Kookkuns; Sing |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Jag; Perdry; Rugby; Visvang |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tydverdryf keuses: |
Televisie of fliek kyk |
Tyd Aanlyn: |
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Hond(e); Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Tatoeëermerke |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Die 7 Wonders van die Wêreld verken |
Gevoel omtrent die gebruik van Flikvlooi: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |