In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is n lojale vriend en hou daarvan om nuwe vriende te maak. Ek geniet dit om in my vrye tyd saam met vriende te kuier, maar hou ook daarvan om op my bed te lê en na "stand up comedy" te kyk. Ek hou ook daarvan om net te lê en musiek luister.
Musiek is een van my groot passies. Ek het n swak plek vir n mooi kitaar.
My uitkyk op die lewe is dat elke persoon n 2de kans gegun moet word. Om nuwe uitdagings aan te pak.
Ek hou van uit eet , my gunsteling kosse is pasta en pizzas.
Sy Ideale Pasmaat
Ek soek iemand wat lekker kan gesels, wat van musiek hou en my sal wil leer ken.
Ek sluit aan om mense te leer ken, en net miskien ontmoet ek my pasmaat.
Wat Sy Vriende Sê
Deon0701 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Vredendal, Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
30 | |
Sterreteken: |
Steenbok | |
Lengte: |
165cm (5' 5.0") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Duits; Engels; Nederlands | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Gereelde drinker | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Vervoer | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika; Duitsland; Estland; Finland; Ierland; Nederland; Oostenryk; Swede; Switserland; Ysland | ||
Ligging: |
Suid-Afrika; België; Duitsland; Estland; Finland; Ierland; Liechtenstein; Nederland; Swede; Switserland | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
18 - 32 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 166cm (5' 5.4") | ||
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Duits; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Duits; Engels; Nederlands | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Miskien | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Lank; Gedra hulle goed |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gesigshare: |
Ek het 'n bokbaardjie |
Liggaamshare: |
Glad |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Straatwys |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
'n Swerwer |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Laf; Realisties; Snaaks; Stil; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Swart |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Instrumentaal; Swaar Metaal; Volk |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Geskiedkundig |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Dokumentêr; Musiekkanale; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Komedie; Oorlog; Riller |
Belangstellings: |
Internetbesoeke; Musiek Maak; Rekenaar- en televisiespeletjies |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Atletiek; Rugby; Swem |
Kook: |
Ek kook eerder as om honger te ly |
Kookkuns: |
Duits; Italiaans; Kitskos; Kroegetes; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Kuier by familie |
Tyd Aanlyn: |
Ek is meer aanlyn as van lyn af |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Kat(te) |
Troeteldiere (Hou van): |
Hond(e); Visse; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Liggaamsdeurboring(s); Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Naakbaai; Tatoeëermerke; Rykdom |
Afsitters: |
Selfgeldend; Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Selde |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Die wêreld deurreis met 'n rugsak |
Gevoel omtrent die gebruik van Flikvlooi: |
Hoopvol; Nuuskierig |
Eerlikheid: |
Uiters |