In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is n sprankelinde persoon wat hou van lag en gesels en ook die lewe ten volle wil geniet! Ek gaan uit my pad vir my vriende en sal altyd hulle bystaan.
Ek is n lojale, eerlike, betroubare, liefdevolle persoon en my kinders is my eerste priotiteit ek is lief vir Die Here en sal graag met respek behandel wil word.
Ek hou nie van kans vatters nie en ook nie iemand wat dink n vrou is net iemand om te misbruik nie.
Ek is baie eerlik so jy gaan of daarvan hou of weghardloop.
Ek sal graag weer wil begin oefen na n rug besering maar sal hou van maat om saam mee dit te doen.
Ek hou van dans langarm, tennis speel en kyk, rugby kyk, so af en toe vis vang gaan stap op die strand ens
Haar Ideale Pasmaat
Hy moet eerlik, lojaal, opreg, betroubaar en n sprankelinde persoon wees wat lus vir die lewe het en dit opwindend maak hy moet kan langarm dans en saam wil gaan iets doen in die buite lig en ook n liefde volle mens is wat nie skaam sal wees om dit te toon nie. Hy moenie n kans vatter wees nie en hy moet Die Here lief hê! Hy moet veral hou van kinders!
Oneerlikheid en verneuk sal n verhouding dadelik vernietig!
Wat Haar Vriende Sê
SielSoeker78 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Caledon, Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
46 | |
Sterreteken: |
Ram | |
Lengte: |
166cm (5' 5.4") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
38 - 47 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
171cm (5' 7.3") - 191cm (6' 3.2") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart; Effens Grys | ||
Oogkleur: |
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium; Lank |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Die lewe van die partytjie |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Saggeaard; Snaaks; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40; Rock |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Godsdienstig; Romanse; Selfhelp |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom. |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Romanties |
Belangstellings: |
Bordspeletjies; Gesonde leefstyl; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees |
Sport: |
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Dans; Draf / Hardloop; Fietsry; Kampering; Krieket; Perdry; Rugby; Stap; Swem; Tennis; Visvang; Waterski |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Kookkuns: |
Italiaans; Maak nie saak nie; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal waarskynlik nie trek nie |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Kat(te); Hond(e); Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Reptiel(e) |
Prikkels: |
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s) |
Gevoel omtrent die gebruik van Flikvlooi: |
Senuweeagtig; Nuuskierig |
Eerlikheid: |
Uiters |