RooiboerRooiboer
Rooiboer

38 – Tulbagh (Witzenberg), Wes-Kaap, Suid-Afrika

RooiboerRooiboer
4

Rooiboer

38 – Tulbagh (Witzenberg), Wes-Kaap, Suid-Afrika

Undercover Viking

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Eks n man wat lief is vir die natuur, rock music, avontuur, adrenaline juncky en obstacle racing. Jag, bodybourding and fishing. Die lewe is n lied lewe elke dag of dit jou laaste is. "Eyes are the windows to someone's soul"

Ek kyk na die dieper dinge in die lewe. Ek is baie lief vir die lewe en is n boer. Om elke dag op te staan en so bevoorreg te wees om buite te kan werk in die natuur.

Die vrou wat by my sal pas moet lief wees vir die lewe en al die lekker dinge wat saam dit kom.

Ek verpes oneerlikheid, rondlopery en windgat mense. Ek is n protector. As jy in my sirkel is dan sal ek alles doen om jou te beskerm. Ek dink eers aan ander voor ek aan myself dink.

Sy Ideale Pasmaat

Iemand wat lief is vir die lewe, diere natuur en die see. Moet n liefde he vir adrenaline gevulde dinge.

Wat Sy Vriende Sê

Rooiboer het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Tulbagh (Witzenberg), Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
38
Sterreteken:
Bul
Lengte:
186cm (6' 1.2")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Rooi
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Landbou
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Namibië; Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
25 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Gereeld; Probeer ophou; E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek het perfekte sig
Gesigshare:
Ek het 'n volbaard
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Growwe Humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Malkop
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent; Laf; Realisties; Stil; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Uitgaan vir dans; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Punk; Rock
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sport; Tekenprente; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Oorlog
Belangstellings:
Gesonde leefstyl; Kookkuns; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Atletiek; Aussie-reëls Voetbal; Branderplankry; Driekamp; Gholf; Jag; Kampering; Kanovaart; Liggaamsbou
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Asiatiese Fusie; Grieks; Italiaans; Kroegetes; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Wat's werk?
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Perd(e)
Prikkels:
Liggaamsdeurboring(s); Dans; Erotika; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai; Tatoeëermerke
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
'n Kasteel in Skotland
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van Flikvlooi:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters