In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is 'n mense mens.. Ek is 'n christen en is nie bang om dit te sê nie. Dit is tog hoekom ons op aarde is. Om Jesus se hande en voete te wees. Ek is 'n baie liefdevol ,eerlike mens... Ek is baie vir verf, musiek.. speel gospel musiek soos ek reg maak vir slaap tyd. Ek is ook lief dans, en die natuur.. Tussen berge en bosse & by die see is waar ek regtig stil word en God se grootheid en liefde ervaar.
Haar Ideale Pasmaat
My ideale maat moet 'n omgee en liefdevolle mens wees. Hy moet my aanvaar en lief wees vir Wie en wat ek is. Hy moet 'n christen wees. Iemand wat ook nie huiwer om liefde te leef en saam met my kerk toe gaan nie.
Wat Haar Vriende Sê
Liefdevolle het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Middelburg (Nelspruit), Mpumalanga, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
44 | |
Sterreteken: |
Skerpioen | |
Lengte: |
165cm (5' 5.0") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Vriende; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Mpumalanga, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
43 - 45 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Miskien | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël; Kunstig / Musiek / Skrywer | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Liefdevolle moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.