Jacobus_259Jacobus_259
Jacobus_259

26 – Swakopmund (Langstrand), Namibië

Jacobus_259Jacobus_259
1

Jacobus_259

26 – Swakopmund (Langstrand), Namibië

Opsoek na n maatjie wat dalk meer as net vriend kan word.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is stil en teruggetroke tot dat ek jou leer ken en gemaklik is, dan is amper niks off limits nie. Ek hou van met my hande werk maar nie daarvan om vuil te word nie( my werk verys dat ek vuil word ongelukig- Diesel mechanic). Ek het n groot liefde vir LandRover en Landys oor ou en restoreer, jy kan ek het n siekte daaroor. Ek hou van PlayStation maar nie van Xbox nie. Vir pret hou ek van 4x4 ry, Aforementioned PlayStation, en Landys oorbou. Ek wil ingeneurswese swot, n swaarvoertuig lesensie kry, pilot lisense kry en my eie Besigheid begin. Die spasie gaan te kort raak, ek raak gewoonlik aan die babble...

Sy Ideale Pasmaat

Ek is opsoek na iemand wat basies ek is maar n vrou. Moet bereid wees om my te help in die gerage en nie bang om vuil te word nie( Clarification- ek hou nie van vuil word nie maar ek is nie bang daarvoor nie) en bereid om te leer. N voorliefde vir LandRover is nie vereis nie, jy sal hou genoeg n liefde ontwikkel. Verkieslik hou van kamp, road trips en visvang. Die vermoë om die heel dag te lê en movie of series kyk tot laat in die aand in, en dan jou self verwyd omdat jy n dag gemors het. Ek sal met jou wil praat oor Games, boeke, series, movies en somige sport - n ingelugde response sal vardeer word.

Wat Sy Vriende Sê

Jacobus_259 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Namibië
Ligging:
Swakopmund (Langstrand), Namibië
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
26
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
185cm (6' 0.8")
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Duits; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Arbeid / Konstruksie
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Namibië; Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
18 - 23
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Duits; Engels
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Medium; Wild
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Ek het 'n volbaard
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Skaam; Snaaks; Stabiel; Stil
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Elektroniese Dansmusiek; Rock
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Fantasie; Gruwelverhale; Misdaad; Speurverhale; Wetenskapsfiksie
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dokumentêr; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Opvoedkundig; Voertuigprogramme
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Komedie; Misterie; Onafhanklik; Oorlog; Westerse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Bordspeletjies; Fotografie; Lees; Motorherstelwerk; Rekenaar- en televisiespeletjies; Rekenaarprogrammering
Sport Betrokkenheid:
Totaal onbetrokke
Sport:
Bergfiets; Boogskiet; Fietsry; Gewigsoefeninge; Jag; Kampering; Motorsport; Swem; Visvang; Vlieg / Sweefvlieg
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Seekos
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Televisie of fliek kyk
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van hulle by die dieretuin
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Hond(e); Reptiel(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Sarkasme
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Die Baas in die pad steek
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Flikvlooi:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Skaam
Eerlikheid:
Uiters