GentaGenta

Genta

57 – Pretoria (Kameeldrift), Gauteng, Suid-Afrika

Jou geluk is my obsessie.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Nou

Verander: Gister

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Kameeldrift), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
57
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
174cm (5' 8.5")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Centurion; Cullinan; Pretoria; Benoni; Boksburg; Brakpan; Kempton Park; Springs (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
48 - 56
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 176cm (5' 9.3")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Gestremd; Kurwes op die regte plekke; Volronde Figuur
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
AsiŽr; Latyns / Hispanis; Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond; Vegetaries; Vegan
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

English is not a second language to me, it is one of my two main languages.
Foto 1 en 5 redelik nuut, Foto 2 is 10 jaar terug, foto 3 is 33 jaar terug.Foto 4 is 3 jaar terug.

Goeie maniere is alles waaroor ek gaan. Ek is van n ander planeet af. Doen nie al die sinnelose dinge wat meeste mense doen nie. Baie avontuur en inteligente geselsies, en dalk weet ek hoe om jou lief te he.

As ek met jou trou gaan ons die paadjie na die kansel met papier uitpak, want op papier is ek die beste man wat jy van kan droom.

Ek raak baie snaaks as jy n slang tussen my voete gooi. Misbruik nooit alkohol nie, rook nie. Hou daarvan om skoon te wees en lekker te ruik.

Lief vir my kinders maar drie van die vier bly aan die ander kant van die aarde!

Sy Ideale Pasmaat

Jou temperament is goed onder beheer. Daar is niks om met my oor te baklei of geirriteerd te raak nie. Ek ook nie met jou nie, nooit nie! Ons verstaan dat ons mense is, en waar irritasies vandaan kom, en hoe dit kosbare liefde kan vernietig. Jy is gewillig om saam my te werk en elke dag seker te maak ons lewe is die beste wat dit kan wees.

Daar is n paar miljoen soentjies en drukkies waarop ek moet inhaal, kan jy help?

As jy n sukses plan het, dan laat ek jou lei, anders laat jy toe dat ek lei, want as jy dit doen waarborg ek jou die beste lewe.
Geen verskonings nie, net die beste uit jou en my lewe, ons is mos volwasse en intelligent. Loop ons dae vinniger uit na 50?

Wat Sy Vriende SÍ

Genta het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Verdwynend
Sig:
Ek het perfekte sig
Gesigshare:
Geen
Liggaamshare:
Lig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Einstein
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent; Optimisties; Realisties; Snaaks; Stabiel; Uitdagend; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
Enige iets, solank dit swart is
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Instrumentaal; Pop / Top 40
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Komedie / Sitkom; Realiteitsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Boeke skryf; Internetbesoeke; Rekenaar- en televisiespeletjies
Sport Betrokkenheid:
'n Gereelde mededinger
Sport:
Biljart Snoeker; Gholf; Krieket; Rugby; Skaak; Sokker; Tafeltennis; Tennis
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Italiaans; Kitskos; Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
My vriende is my hoofsaaklike familie
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Kat(te)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Hond(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)