TooitjieTooitjie

Tooitjie

61 – Pretoria (Wapadrand), Gauteng, Suid-Afrika

Kom ons skryf ons eie roman

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Dinsdag

Verander: 08 Desember 2020

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Wapadrand), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
61
Sterreteken:
Visse
Lengte:
160cm (5' 3.0")
Liggaamstipe:
Volronde Figuur
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Vra my later
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Ander
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
59 - 76
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Baccalaureusgraad
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Mmm...jou lewe sal vaal wees sonder my! Ek is vrolik en lag graag. Die lewe is meestal ‘n lied. Ek is liefdevol en hou van aanraking. Nog ‘n liefdes taal is om naby my geliefde te wil wees. Ek is nie die ekstreem sport tipe nie. Om met my voete vas op die grond te wees, laat my veilig voel. Ek is baie lief vir fotografie en reis. Ek het al baie lande gesien. Om te ontspan lees ek graag, maak tuin, fliek en luister musiek. Ek is lief vir die Here en wil graag ‘n vriend he wat die liefde met my deel.

Haar Ideale Pasmaat

My ideale sielsmaat en ek moet mekaar laat goed voel en nie die slegste in mekaar uitbring nie. Die lewe is heeltemal te vaal soms, ons moet probeer om die lewe vir mekaar gemakliker en lekkerder te maak. Ek dooi oor ‘n man wat kan kosmaak, dis vir my baie sexy. Ek sou graag saam met my maat wil, reis, fliek, musiek luister en dinge doen wat ook vir hom lekker is. My sielsmaat moet ‘n chisten wees en sy geloof aktief beoefen. Iemand wat te krities en kwaai is sal my liefde vernietig.

Wat Haar Vriende S

Tooitjie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Tooitjie moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.