Andante_Andante

49 – Boksburg, Gauteng, Suid-Afrika

Geselskap en maat vir boring en eensame tye

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 12 Januarie 2021

Verander: 12 Januarie 2021

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Boksburg, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
49
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
169cm (5' 6.5")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
40 - 53
Sterreteken:
Enige
Lengte:
180cm (5' 10.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Spyseniering; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Regering; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Landbou; Politiek
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n free-spirit wat daarvan hou om my eie ding te doen en nie noodwendig in te pas by die norme nie. Ek hou van impulsiewe besluite en uitdagings. Probeer graag nuwe dinge en hou die goeie. Ek hou daarvan om by my huis te ontspan voor die tv, musiek te luister en saam my dogter musiek te maak. Lief vir Die Here en buite lewe, rond ry al is dit nie regtig spesifiek iewers heen nie. Wildtuin te besoek en geniet my vakansies in die berge. Ek is lief vir diere, braai, gaan vliek en kuier.
Ek verafsku mense wat dink hulle weet alles, dink hulle is beter as ander, rasisme en baie "loud" mense.
Ek glo ons doel op die aarde is om Die Here te dien en te leef volgens Sy wil.

Haar Ideale Pasmaat

Ek dink ek kom die beste oor die weg met iemand wat ook streef om Die Here te dien bo alles. Ek geniet dit om oor Godsdiens te praat en dit is soveel beter as jy iemand het wat op dieselfde vlak is.
Ek sal nie sommer myself ophou met iemand wat aan enige verslawing lei nie, nie na homself omsien nie en nie skoon en netjies is nie.
'n Persoon wat dieselfde belangstelling as ek het en iemand met wie ek 'n gesprek kan he oor amper enige iets.
Selfvertroue en vriendelikheid is baie mooi aan enige mens.
Leuens, leuens en leuens sal enige verhouding vernietig !
Wees jouself, moenie probeer wees wat jy nie is nie.
Ek is glad nie 'n sportiewe mens nie. Ek haat dit om oefening te doen (slegte eienskap, ek weet) [removed]

Wat Haar Vriende S

Andante_Andante het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Andante_Andante moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.