WonderNet57

65 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

"Kom ons skryf ons eie roman"

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: 'n Week gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
65
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
173cm (5' 8.1")
Liggaamstipe:
Vra my later
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Vra my later
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
60 - 70
Sterreteken:
Enige
Lengte:
171cm (5' 7.3") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Wie is ek …… mmmm ja nie maklik om oor jouself te praat.
Eks ‘n mense mens. Hou van kontak en om die mense na aan my gelukkig te maak en gelukkig te sien. Ek hou daarvan om te bederf veral die spesiale person in my lewe. Ouderdom is beslis nie ‘n demper om Romanse nie. Ek gaan gereeld Gym toe en stap ..

Sal met graagte 'n FOTO deel op versoek

Haar Ideale Pasmaat

Ek sal daarvan hou om iemand te ontmoet wat baie Eerlik is en mens te aanvaar soos jy is met bietjie kurwes. Iemand wat rustig is en daarvan hou om saam die toekoms te verken. Ek het genoeg die materiele is beslis nie belangrik nie. Ek is nie groot op TV kyk of rondhang in winkels nie.

Ek soek nie “one night stands” nie. Is gemaak net vir 1 man. Slegs ernstige persone wat reeds die issues in die verlede begrawe het en wat bereid is om ‘n nuwe Roman te skryf.
Wat sal my bederf? Wees goed/lief vir my, wegbreek naweek sommer naby en ‘n toer SA en baie miskien oorsee daar is ‘n spesifieke land ingedagte.

Fotos sal volg ..................

Wat Haar Vriende S

WonderNet57 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Matigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Volk
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Nie-fiksie; Reis; Romanse
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Nuus; Realiteitsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie
Belangstellings:
Beleggings; Breiwerk; Naaldwerk
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Atletiek; Krieket; Rugby; Sagtebal; Stap; Staptogte
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is meer aanlyn as van lyn af
Gebruik Dwelms:
Nooit
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van hulle by die dieretuin
Die Diep Goed
Droomhuis:
Ander
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van Flikvlooi:
Senuweeagtig
Eerlikheid:
Uiters