EnkelpappaEnkelpappa

Enkelpappa

47 – Pretoria (Roodeplaat), Gauteng, Suid-Afrika

Nog steeds nie gebou vir alleen wees nie...

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: Vrydag

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Roodeplaat), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
47
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
176cm (5' 9.3")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Centurion; Cullinan; Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
30 - 50
Sterreteken:
Enige
Lengte:
150cm (4' 11.1") - 176cm (5' 9.3")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart; Verander Gereeld; Effens Grys
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen; Grys
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Duits; Engels; Grieks; Nederlands
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Gereeld; Probeer ophou; E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

So baie dames hier wat vra waar is al die goeie mans?... Hulle is by hulle huise, pas die kids op, en probeer weer n lewe opbou.
Ek glo meeste van ons is hier omdat ons gelos is om die stukke op te tel.
N gewone man, met n huis, kar en skuld... Soos meeste van ons. Na n jaar van enkel en alleen wees is dit ook nou nie meer lekker nie. Ek is weer opsoek na my liefde en beste vriendin. N vrou wat die bosveld geniet, nie bang is vir goggas nie, n glasie wyn saam my kan geniet en iemand wat aanraking waardeer. Ek is nog half old school, ordentlik, maar kan ook bietjie spot en terg.

Aangeplakte makeup is nou nie mooi vir my nie. N natuurlike voorkoms, soms het n skoon gesiggie en hare wat vasgemaak is, is baie beter. Ek is nie groot op baie mense nie, verpes dit as ek moet dorp toe gaan. Ek is n rustige siel.

Ek hou myself fiks by die huis, n home gym sorg daarvoor, maar lyk nou nie soos n spier paleis nie. Ek is baie lief vir kosmaak, en kan darem al n sondag kook ete maak, nogal met kaas sous vir die blomkool.

As jy kan compromise op verskille en daarmee saamleef, eerder as n "of reg of weg" siening het, kom ons gesels, dalk kan ons meer as vriende wees.

Sy Ideale Pasmaat

N gemaklike vrou, sonder issues en hangups. Ons is elkeen uniek, mmoet my nie kom probeer verander nie. Lang hare, gemaklik sonder make up, bos kind, natuurmens, nie bang vir goggas nie. Versorgd en netjies op jouself. Net nie n mode pop nie asb.

Wat Sy Vriende S

Enkelpappa het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Geskeer
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Optimisties; Realisties; Snaaks; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Nederigheid; Sensualiteit
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Instrumentaal; Klassiek; Pop / Top 40; Rock; Swaar Metaal
Lees:
Stel nie regtig belang nie
Boeke:
Selfhelp
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Fliekkanale
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Oorlog; Riller; Volwasse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Bordspeletjies; Fotografie; Houtwerk; Kaartspeletjies; Kookkuns; Motorherstelwerk; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Atletiek; Kampering; Motorsport; Muurbal; Seil; Skietsport; Snoeker; Tafeltennis; Veerpyltjies; Visvang; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Kroegetes; Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
My vriende is my hoofsaaklike familie
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Hond(e); Visse; Ander
Troeteldiere (Hou van):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Knaagdier(e)
Prikkels:
Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Naakbaai; Tatoeëermerke
Afsitters:
Sarkasme; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die sewe oseane aandurf op 'n seiljag
Gevoel omtrent die gebruik van Flikvlooi:
Hoopvol; Optimisties
Eerlikheid:
Uiters