Han86Han86

Han86

34 – Vryburg, Noord-Wes, Suid-Afrika

Dans in d veld en die reen

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 'n Week gelede

Verander: 09 Maart 2021

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Vryburg, Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
34
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
160cm (5' 3.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Vra my later
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Vra my later
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Landbou
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Vryburg (Noord-Wes, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
30 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 190cm (6' 2.8")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Ja; Miskien
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek was n prokureur en nous ek n boertjie...ek dra my vellies, maar kan steeds gemaklik wees in my hakskoentjies... Vir n date night... Jesus is my Rots en op d plaas sien mens God se hand orals raak... Ek sal dit en die sterre ruim in die aand met iemand wil deel wat...

Haar Ideale Pasmaat

... Met iemand wat Onafhanklik is. Iemand wat die Here liefhet. Wat positief is en vir homself kan lag. Iemand wat op n slegte dag steeds in d veld kan dans. Iemand wat sy hart en sy behoeftes kan deel. God en kommunikasie is die belangrikste fondasie in n verhouding.
As jou waardes dieselfde is, maak gerus kontak.

Wat Haar Vriende S

Han86 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Gedra hulle goed
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Sarkasties; Skaam; Snaaks; Stabiel; Uitgesproke; Uitspattig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Matigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Blues; Broadway / Teater; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Jazz; Klassiek; Pop / Top 40; Reggae; Rock; Volk; World
Boeke:
(Outo)biografieë; Besigheid; Geskiedkundig; Godsdienstig; Misdaad; Reis; Selfhelp; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Bordspeletjies; Fotografie; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Inkopies; Internetbesoeke; Joga; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Meditering; Musiek Maak; Rekenaar- en televisiespeletjies; Sing; Skilder; Toneelspel; Tuinmaak
Sport:
Aërobiese oefeninge; Backgammon; Boks; Boogskiet; Dans; Draf / Hardloop; Fietsry; Gholf; Kampering; Kanovaart; Kegelbal; Krieket; Muurbal; Roei; Rugby; Seil; Skaak; Skietsport; Snoeker; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Swem; Tafeltennis; Tennis; Veerpyltjies; Veldhokkie; Visvang; Vlugbal; Witwater-kanovaart; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Sarkasme; Naakbaai
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Langhare
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Gevoel omtrent die gebruik van Flikvlooi:
Hoopvol; Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters