Namibsroos_swkNamibsroos_swk

Namibsroos_swk

63 – Swakopmund, NamibiŽ

Kom ons stap saam na die pad van ons hart...

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 16 Junie 2021

Verander: 16 Februarie 2021

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Swakopmund, NamibiŽ
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
63
Sterreteken:
Visse
Lengte:
160cm (5' 3.0")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in NamibiŽ
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
55 - 77
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Gereeld; Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Spyseniering; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Regering; Afgetree; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Landbou
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Liefdevolle dame met n passie vir die lewe.
Ek hou van Kook en Gesels..Lag en Leef.
Ek hou van die natuur , maar ek hou van my huis.
Ek hou daarvan om myself te omring met alles wat vir my mooi is.
Ek is lief vir kuiers saam met my kinders en vriende.

Die lewe loop soms wye draaie maar almal verdien n plek in die son, en verdien n maat om saam die pad van hierdie die lewe mee te loop.
Ek sien uit na daai pad.

Haar Ideale Pasmaat

My ideale maat sal iemand wees wat lekker kan gesels en wat saam met my kan lag.
N netjiese man , n agtermekaar man met n liefde vir die lewe. My Ideale pasmaat sal ek beskryf as iemand met goeie beginsels , n Familie man ...N man met goeie waardes.

Ek wil saam met jou kook of jy kan braai , die alledaagse dinge doen. Stap langs die strand ..reis en die wereld saam verken.
Ek wil skemerkelkies saam met jou geniet, voor die Kaggel sit en gesels en mekaar se harte verken.
Ek is op soek na n lewensmaat.
Niemand is gemaak om alleen te wees nie...

Wat Haar Vriende SÍ

Namibsroos_swk het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Medium; Krullerig
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Naeltjiering; Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Matigheid; Meegevoeligheid; Sensualiteit; Toewyding; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Wit
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Klassiek; Pop / Top 40
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Romanse
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Geselsprogramme; Realiteitsprogramme; Sepies
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Drama; Romanties
Belangstellings:
Gesonde leefstyl; Inkopies; Kookkuns; Lees; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Rugby
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Duits; Indies; Italiaans; Seekos; Soesji; Thai
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te)
Prikkels:
Dans; Erotika; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Tatoeëermerke
Afsitters:
Selfgeldend; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Droomhuis:
Strandhuis
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Flikvlooi:
Optimisties
Eerlikheid:
Baie