LallaDroomLallaDroom

LallaDroom

42 – Pretoria (Montana), Gauteng, Suid-Afrika

Betree weer die lewe... Opsoek na iets

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 'n Week gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Montana), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
42
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
161cm (5' 3.4")
Liggaamstipe:
Volronde Figuur
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Swaar
Drinkgewoontes:
Gereelde drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
43 - 50
Sterreteken:
Enige
Lengte:
164cm (5' 4.6") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Gereelde drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Kom leer my ken want ek kan lag en huil oor die goeie en die slegte dinge in die lewe...
Ek leef en werk hard en partykeer val ek ook hard... LOL
My familie is belangrik en ek doen te veel vir die mense vir wie ek lief is. 🙈
Ek is reguit en wys aan ander wie ek regtig is.
'n Boek of 2 laat my altyd droom oor eendag 😜 en n fliek is altyd n goeie afleiding.

Haar Ideale Pasmaat

Iemand wat saam my kan lag of wat my elke dag laat lag.
Jy moet weet wat jy soek in die lewe.
Jy moenie dink die wereld skuld jou iets nie.
Is jy oop en eerlik met jouself en ander?
Glo jy in respek, vertroue en vriendskap vir mekaar?
Kan jy rustig wees?.... maar ook iets impulsief wil doen sonder om dit ure lank te oorweeg?

Wat Haar Vriende S

LallaDroom het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Heelwat tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Sarkasties; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Humor; Nederigheid; Toewyding; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40; R&B / Soul; Rock
Lees:
Ek is 'n boekwurm
Boeke:
Fantasie; Romanse
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Tekenprente
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Romanties; Volwasse
Belangstellings:
Bordspeletjies; Kaartspeletjies; Lees
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Aërobiese oefeninge; Sagtebal; Skubaduik; Snoeker
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Italiaans; Kitskos; Kroegetes; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Boeklees
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Prikkels:
Liggaamsdeurboring(s); Dans; Erotika; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke
Afsitters:
Selfgeldend; Flankering; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Gevoel omtrent die gebruik van Flikvlooi:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties
Eerlikheid:
Baie