Angelique82Angelique82

Angelique82

39 – Rustenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika

"WÍreldreisiger soek eersteklas metgesel."

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 2 weke gelede

Verander: 2 weke gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Rustenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
39
Sterreteken:
Visse
Lengte:
161cm (5' 3.4")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Turks
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Vegan
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Ander
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
36 - 48
Sterreteken:
Enige
Lengte:
164cm (5' 4.6") - 188cm (6' 2.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Vegan
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n gedrewe, gefokusde en suksesvolle vrou. Ek is soms te reguit. Ek hou van reis en geniet nuwe avonture. Ek hou nie altyd van verandering nie maar is gemaklik genoeg om kanse te waag. As die beloning groot genoeg is trek dit graag my aandag. Ek is iemand wat kan aanpas in situasies en myself dra met finesse. Ek hou van stabiliteit en eerlike gesprekke. Ek geniet houtwerk en kunsprojekte.

Haar Ideale Pasmaat

Ek is opsoek na iemand wat my kan aanvul en bereidwillig is om te groei. Ek hou nie van hardkoppigheid nie. My ideale pasmaat sal iemand wees wat hou van reis en toer. Iemand wat gretig is om nuwe kosse te eet en plekke te besoek en ook soms net wil inbly met tuisgemaakte kos. Ek word gereeld aangetrek tot mans wat leiding neem en visie het. Oneerlikheid kan n verhoudig breek. Ek soek n opregte mans-man

Wat Haar Vriende SÍ

Sonieka vertel...

Nie net het sy n hart van goud wat net oorgawe lewe en liefhet nie, sy is ook n sensitiewe siel. Sy probeer haarself altyd verbeter en gee nooit op in moeilike situasies nie. Van pyn weet sy alles, meegevoel kom sy nie kort nie en omgee ken nie einde nie. Enige iemand wat haar leer ken sal die waarde van goeie vriendskap nooit hoef te bevraagteken nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank
Sig:
Ek dra soms bril
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Growwe Humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Die lewe van die partytjie
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Pessimisties; Realisties; Sarkasties; Skaam; Snaaks; Uitdagend; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Natuurlik (Ek dra net natuurlike materiale)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief
Lees:
Ek is 'n boekwurm
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Reis; Romanse; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Realiteitsprogramme; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Misterie; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Beleggings; Boeke skryf; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Kookkuns; Lees; Musiek Maak
Sport Betrokkenheid:
Tot die dood toe verveeld
Sport:
Gimnastiek
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Asiatiese Fusie; Grieks; Indies; Italiaans; Japannees; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai; Viëtnamees
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen; Ander
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Woes
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Boeklees
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het telling verloor
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Mag; Sarkasme; Rykdom
Die Diep Goed
Eerlikheid:
Uiters