CowgirlprincessCowgirlprincess

Cowgirlprincess

48 – Suidelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Volwasse en vrolik opsoek na my beste vriend

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: 'n Week gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Suidelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
48
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
173cm (5' 8.1")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Engels
Ander Tale:
Afrikaans
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Onderwyser / Professor
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
40 - 100
Sterreteken:
Enige
Lengte:
165cm (5' 5.0") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly by my; Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n aantreklike vrou vol lewenslus. Ek sien daarna uit om nuwe en groter dinge in die toekoms te doen. Ek geniet dit om ma te wees van mensekinders en hondekinders, en is op my gelukkigste in die natuur of op n plaas. Ek lees graag, lag graag en gee myself heeltemal toestemming om soms so bietjie mal te wees.

Haar Ideale Pasmaat

Ek soek n volwasse en eerlike man. Ek wil iemand h wat die lewe ervaar het en nie bang is daarvoor nie. Hy moet uitsien om nuwe dinge te doen en altyd n sagte hart vir sy familie hou. Hy moet lief wees vir diere, leer en kwaliteit. En om drukkies uit te deel....

Wat Haar Vriende S

Cowgirlprincess het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Cowgirlprincess moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.