FeitebesliutegevolgeFeitebesliutegevolge

Feitebesliutegevolge

59 – Windhoek, NamibiŽ

Spyt kom te laat

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: 22 Julie 2022

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
NamibiŽ
Ligging:
Windhoek, NamibiŽ
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
59
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
182cm (5' 11.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Landbou
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Enige plek in Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
40 - 66
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is op plek wat ek hard gewerk het en soek nou iemand om my lewe te geniet. So join my op die trip.Ek sal die lewe vir jou die moeite werd maak op alle vlakke.

Sy Ideale Pasmaat

Ek glo die perfekte vrou vir my loop nog rond. Sy kan kurwes op regte plekke hÍ maar moet stylvol wees. Intellektuel en emosioneel volwasse en verkieslik finansieel onafhanklik.maar nie noodwendig nie.Moet haar eie suksesse in lewe gehad het. Sy moet gelukkig in haar self wees. Moet saggeaard wees maar moet selfvertroue hÍ en haar eie ding kan doen.Sy moet goeie kos kan waardeer want ek kan lekker kos maak. . Ek boer so as jou van buitelewe hou sal jy inpas by my lewe.Ek is kontak mens en hou van drukkies.Ek glo ek is in so posisie om goed vir die regte vrou te sorg.Ek is n gamma male.So ek hou daarvan om liefde te gee en terug te ontvang.So as jy aan die kriteria voldoen dan is kanse goed dat ons sal kliek. Ek is hier om huwelik maat te soek en nie rond te krap nie.Ek klink seker voorbarig maar is plat op aarde mens.

Wat Sy Vriende SÍ

Feitebesliutegevolge het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Geen
Liggaamshare:
Lig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert
Gewaardeerde Kwaliteite:
Vergewend
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant
Musiek Voorkeure:
Klassiek
Lees:
Stel nie regtig belang nie
Boeke:
Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Realiteitsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Fliek Voorkeure:
Komedie
Belangstellings:
Houtwerk; Motorherstelwerk
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Krieket
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Suikervry; Koolhidrate-vry
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Leeglê
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Prikkels:
Intelligensie; Naakbaai
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
'n Boomhuis in die woud
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Flikvlooi:
Hoopvol
Eerlikheid:
Uiters