OpenHeart

56 – Windhoek, NamibiŽ

Kom ons kyk waarheen dit lei. Dis tyd vir 'n nuwe (gelukkige) hoofstuk

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vrydag

Verander: Dinsdag

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
NamibiŽ
Ligging:
Windhoek, NamibiŽ
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
56
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
169cm (5' 6.5")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Duits; Engels
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Nieamptelik geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
49 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
175cm (5' 8.9") - 200cm (6' 6.7")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Duits; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n stylvolle vrou wat mooi na myself kyk. Ek bly al vir meer as 'n jaar alleen en in die proses om te skei (eersdaags sal hierdie verander na finaal geskei).
Ek het self respek en integriteit. Ek hou nie van "issues & moods" nie, en ek het ook nie issues en moods nie. Ek glo aan wedersydse respek en vertroue.
Ek gee graag en in oorvloed. Ek is romanties is my partner se lober en vriend. Ek hou van bak en brou; ek hou van toer en die wereld sien en ek is lief vir goeie kos en uiteet.
Eks hardwerkend en baie toegewyd in als wat ek aanpak. Ek is 'n baie positiewe mens wat eerder die glas half vol sien as half leeg. Ek lag graag en het 'n baie goeie sin vir humor. En natuurlik is ek ook 'n terggees. 😁
Ek is nie die jaloerse tipe nie en glo as mens veilig in jou verhouding voel, nie een ooit jaloers hoef te wees nie. "Gee mekaar vlerke" en wees trots op jou maat; dis my siening.
Ek hou van aktief wees. Hou van die natuur, uiteet of braai of net lekker rustig en gesellig by die huis te wees. Ek is goed balanseerd en geniet dit net so baie om ook "stil" met my lewensmaat tyd saam geniet. Ek pas maklik in by enige geselskap; en die persoon aan my sy sal altyd trots op my kan wees.

Haar Ideale Pasmaat

'n Man met inbors, trots en self respek. Wat nie bedreig voel met 'n sterk vrou aan sy sy nie, maar eerder oorloop van trots en liefde vir haar.
'n Man met op opregte hart, wat omgee en wat steeds glo aan romanse...jy weet daardie man wat darem nog die deur vir jou oopmaak as julle uitgaan of wat jou bederf en soms 'n bossie blomme stuur vir geen rede.
'n Man wat dinge kan uitpraat en nie met issues rondloop nie....dus 'n rustige, gemaklike mens....met geen mood swings nie.
'n Man wat trots daarop is om die man in die huis te wees en na sy geliefdes om te sien.
....En dan natuurlik 'n man wat weet wat hy wil hŤ en dan daarvoor gaan (en nie n agterdeur vir homself ooplos nie)
Amper so iets: When you fall in love with the "Moon", you stop looking for the "stars"

Wat Haar Vriende SÍ

OpenHeart het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Snaaks; Stabiel; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Blues; Broadway / Teater; Country & Western; Dans / Disko; Instrumentaal; Jazz; Klassiek; Pop / Top 40; R&B / Soul; Rock
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Fiksie; Reis; Romanse; Selfhelp; Topverkopers
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Speletjiesprogramme; Sport; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Misterie; Romanties; Volwasse
Belangstellings:
Fotografie; Gesonde leefstyl; Kookkuns; Toneelspel; Tuinmaak
Sport:
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Bergfiets; Dans; Fietsry; Gimnastiek; Kampering; Perdry; Stap; Swem; Tennis; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Duits; Fynproewer Uitetes; Indies; Italiaans; Seekos; Soesji
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
My vriende is my hoofsaaklike familie
Verhoudingstipes:
Ek is in die middel van 'n egskeiding
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Hond(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Ek is niepraktiserend
Gevoel omtrent die gebruik van Flikvlooi:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters