gertmangertman

gertman

64 – Windhoek (Klein Windhoek), NamibiŽ

Professionele kunstenaar, enterpeneur boer, soek eersteklas metgesel.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 31 Maart 2021

Verander: 31 Maart 2021

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Hom

Land van Oorsprong:
NamibiŽ
Ligging:
Windhoek (Klein Windhoek), NamibiŽ
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
64
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
184cm (6' 0.4")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Duits; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in NamibiŽ
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
44 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen; Grys
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Duits; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Deens; Duits; Engels; Fins; Frans; Gaelies / Iers; Grieks; Hebreeus; Italiaans; Nederlands; Pools; Portugees; Roemeens; Russies; Spaans; Sweeds
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Administratief / Sekretarieël; Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Spyseniering; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Ander; Landbou
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Openlik eerlik entosiasties lief vir die lewe. Nederig baie kunstig, skilder voltyds as profesionele kunstenaar waaraan ek ure lank spandeer elke dag ,baie stabiel en hardwerkend. glo dat my werk vir dit self praat dar is ndieper betekennis in my werk n diepe afhanklikheid van God..Lief vir die natuur en ook natuurlike mooi wat so besonders kan wees..Ek hou nie van leuens nie hou van opregtheid, lag en eet gesond en kyk mooi na my gesondheid..Baie diep verhouding met die Here. Jesus is my alles ek is 'n disipel van Hom 'n Gelowige , toegewyd aan Hom en leef vir Hom neem geen besluit sonder Hom nie. Baie lief vir die see kan ure op strand spandeer.Groot liefde vir die natuur het my eie klein Kalahari plaasie wat teen n reusagtige berg le. Het groot drome en planne om dit te ontwikkel ook besig om aan lyn te gaan waar ek klasse gaan gee in kuns .Het baie sterk vermoee in beeldhou en kan uiters kunswerke doen.Leer elke dag nuwe dinge baie groot respek vir vroue baie lief vir my ma.Baie opgewonde oor toekoms en gee nie moed op nie ,werk tot ek sukses behaal.Ek is baie romanties en hou van n groot variasie musiek hou van uitgaan en koffie drink gaan stap nuwe dinge ontdek.

Sy Ideale Pasmaat

Sy het n baie sterk geestlike verhouding met God sy leef vir Hom.
Sy is baie lief vir haar maat en is bereid om homte volg en lief te he.Sy is opreg en eerlik ,hou van die natuur en ook ontdek van nuwe dinge.Sy is sag ,romanties maar tog ook sterk sy het haar eie unieke persoonlikheid is kleur vol en opgewonde oor die lewe.Sy gee nie maklik moed op nie sy hou van avontuur maar ook van haar maat en wil graag dinge saam doen sy sien haar man as geestelike leier maar staan saam met hom langs hom sy beskerm wart hare is en verwag ook dieselfde van haar man.Sy is nbaie goeie vriend en beste maat vir haar metgesel.Sy is bereid omprobleme saam op telos.Sy is mal daaroor omdinge saam met haar maat aantepak en deur te voer.

Wat Sy Vriende SÍ

gertman het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Nederigheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Blues; Gospel / Geestelik; Jazz; Klassiek
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Selfhelp; Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
Fliek Voorkeure:
Misterie; Oorlog; Romanties; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Beleggings; Fotografie; Skilder; Tuinmaak
Kos
Kook:
Ek moet kook
Kookkuns:
Duits; Italiaans; Kitskos; Seekos
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Ander; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Gevoel omtrent die gebruik van Flikvlooi:
Nuuskierig; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters