LadyN18

52 – Sandton, Gauteng, Suid-Afrika

As jy 'n baie goeie beskrywing van my wil h ... gaan kyk maar net na my sterreteken Bul/Taurus.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Sandton, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
52
Sterreteken:
Bul
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Vra my later
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
50 - 57
Sterreteken:
Enige
Lengte:
188cm (6' 2.0") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Amandelbruin
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Short and sweet. Ek hou van "genuineness", "kindness" en eerlikheid...dis hoe ek self is. Ek is baie regguit en my mensekennis is redelik goed. Ek is n tipiese tuisteskepper met my eie beroep. Ek hou van '"Winning & Dinning", dans, goeie en gesonde kos en leefstyl. Ek het 'n besige lewe en verantwoordelikhede en daarom iemand wat verstaan, met self 'n besige lewe. Vertroue en respek is natuurlik die hoofbestandele.

Haar Ideale Pasmaat

'n vriendskap voorlopig sonder om gedruk te word vir die eerste ontmoeting voordat ek 100% seker is dat ek die persoon graag wil ontmoet. Kwaliteite waarna ek soek sal wees, iemand seker van homself, 'n sterk en dinamiese persoonlikheid, 'n goeie selfbeeld en intelligent maar nie verwaand nie. Iemand wat ernstig kan wees maar ook met 'n goeie humorsin op die regte tyd. Aktief en lief vir oefen asook 'n gesonde leefstyl handhaaf. Lief vir diere 'n moet.

Wat Haar Vriende S

LadyN18 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Lank
Sig:
Ek dra bril en kontaklense
Gestremdhede:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent; Realisties; Saggeaard; Uitdagend; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Vergewend
Modebewustheid:
Klassiek (My smaak eggo lank gevestigde standaarde)
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Latyns; Pop / Top 40
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Godsdienstig; Selfhelp
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Belangstellings:
Gesonde leefstyl; Inkopies; Kookkuns; Meditering
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Dans; Draf / Hardloop; Liggaamsbou
Kos
Kook:
Ek moet kook
Kookkuns:
Fynproewer Uitetes; Italiaans; Seekos; Soesji
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Onder druk
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Huishoudelike takies verrig
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Mag; Rykdom
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Minder ure werk
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
'n Voorstedelike huis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters