LOVEHUNGRYLOVEHUNGRY

LOVEHUNGRY

58 – Pretoria (geen), Gauteng, Suid-Afrika

Ek 'n baie liefdevolle ondersteunende mens en sal alles doen vir die een wat my respekteer

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 'n Week gelede

Verander: 'n Week gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (geen), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
58
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
173cm (5' 8.1")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
NamibiŽ; Suid-Afrika; Kanada; ItaliŽ; Jersey; Monaco; Nederland; Rusland; Swede
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
51 - 72
Sterreteken:
Enige
Lengte:
176cm (5' 9.3") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Onder Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Defnitief nie perfek nie, my vriende sal my as 'n "go-getter" en positiewe mens beskryf.
Ek is 'n baie spontane mens met lus vir die lewe.

Ek hou van cuddles, iemand wat my soos 'n juweel behandel en glad nie disrespekvol en bakleierig is nie.

Ek glo gun almal 'n plek onder die son, wees lief vir die lewe en die natuur.
Ek hou van spontaniteit, staan op bv n Saterdag, nou ry ons na die mark of die geselligheid.
Besluit op.99%, pak ons RY NOU !!

Ek love om mense te onthaal (nie goeie kok, maar kan as ek moet), ekt in n huis groot geword "hoe meer siele, hoe meer vreugde"

Haar Ideale Pasmaat

Opregte Christen VOL van humor en liefde vir diere en mense wat haweloos is en charity cases

Hou van die buitelewe
'n Verhouding sal slegs werk as daar opregte respek is en nie net vir jouself lewe nie.
Wat die verhouding sal vernietig is as hy verneuk op my, lieg, slaan en emosioneel aftakel.
Wat wel sal werk is n sagte hartjie, n oor het wat luister, nie hoor. maar luister, iemand wat werklik toegewyd wil wees en wat rerig, as dit uitwerk, sal commit.

Ek soek iemand wat oorloop van liefde en dit wys, nie net teenoor my nie, maar teenoor medemense ook.

Ekt 'n laatlam dogter van 13jr wat by my bly en geen pa betrokke nie. Sal haar OBVIOUSLY moet aanvaar anders kan jy maar ander pad kyk.q

Ek is net weer lus om te lewe met my beste maat en dan, indien dit verder ontwikkel, my beste man.

Ek bly in Pretoria maar my oudste bly in Kaapstad.

LET THE FUN BEGINS

Wat Haar Vriende SÍ

LOVEHUNGRY het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Gedra hulle goed
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Die lewe van die partytjie
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Naïef; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Ander
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Blues; Country & Western; Gospel / Geestelik
Lees:
Dis OK
Boeke:
Godsdienstig
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Nuus; Realiteitsprogramme; Sepies; Speletjiesprogramme; Sport
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Misterie; Riller; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Inkopies; Kaartspeletjies; Rekenaar- en televisiespeletjies
Sport:
Atletiek; Dans; Driekamp; Krieket; Rugby; Swem; Tennis; Veldhokkie; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Onder druk
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Televisie of fliek kyk
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Eksotiese dier(e); Knaagdier(e); Perd(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Sensasiesoeker; Rykdom
Afsitters:
Selfgeldend; Sarkasme; Naakbaai
Die Diep Goed
Gevoel omtrent die gebruik van Flikvlooi:
Optimisties
Eerlikheid:
Uiters