L17L17

L17

48 – Kimberley (Herlear), Noord-Kaap, Suid-Afrika

Vader vir my kinders, lief vir die Here

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Nou

Verander: 18 September 2021

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kimberley (Herlear), Noord-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
48
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
184cm (6' 0.4")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Baie Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Suid-Sotho; Tswana
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Ryk

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
29 - 42
Sterreteken:
Enige
Lengte:
165cm (5' 5.0") - 182cm (5' 11.7")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Baie Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin; Rooibruin; Swart; Verander Gereeld
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen; Swart
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels; Italiaans; Nederlands
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Administratief / Sekretarieël; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou
Inkomste:
Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Eerlike, hardwerkende, suksesvol met alles wat ek aanpak. Maak my kinders groot met Christelike waardes, asook, leer hulle om te gee vir die wat te min het. Stel altyd belang om te reis en verken, vlieg self gereeld en hou van alle sport deelname, veral driekamp. Sien die lewe in ‘n positiewe lig, hou daarvan om ander te ondersteun en te help. Geniet elke oomblik saam met my kinders en spandeer tyd saam met hulle om hulle te leer van die Here en liefde vir ander.

Sy Ideale Pasmaat

Saggeaarde,beeldskone vrou met goeie waardes,wat net meer gee as wat sy ontvang. Sy moet intelligent wees en self kan dink en ‘n plan kan maak. Bereid om kinders saam te h met my. Christelike waardes leef en mooi met ander werk en praat, die positiewe in ander raaksien. Hardwerkende vrou wat my sal ondersteun en saam bou aan finansiele onafhanklikheid. Bereid wees om toe te gee en ook ‘n sterk argument te kan voer.

Wat Sy Vriende S

L17 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Reguit
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Glad
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Intelligent; Realisties; Sarkasties; Stabiel; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Getrouheid; Liefdadigheid; Sensualiteit
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40; Rock
Lees:
Stel nie regtig belang nie
Boeke:
(Outo)biografieë; Godsdienstig; Nie-fiksie
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Dokumentr; Komedie / Sitkom; Nuus; Sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Komedie
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Sing
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Atletiek; Bergfiets; Dans; Draf / Hardloop; Driekamp; Fietsry; Perdry; Polo; Swem; Vlieg / Sweefvlieg
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Italiaans; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per week uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Onder druk
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Kuier by familie
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Perd(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Sarkasme; Rykdom
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Mag; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Meer as een keer per week
Droomhuis:
'n Kasteel in Skotland
Politiek:
Liberaal
Aftreeplanne:
Vrywilligheidswerk doen
Gevoel omtrent die gebruik van Flikvlooi:
Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters