GrappiesopnstokkieGrappiesopnstokkie
Grappiesopnstokkie

59 – Pretoria (Kameeldrift Oos), Gauteng, Suid-Afrika

GrappiesopnstokkieGrappiesopnstokkie
1

Grappiesopnstokkie

59 – Pretoria (Kameeldrift Oos), Gauteng, Suid-Afrika

Waadesisteem opsoek na 'n Maat.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek het in 'n besonderse huis groot geword op die Vrystaatse platteland met 'n "Lady" vir 'n Ma en is opsoek na iemand met 'n waadesisteem soos ek geleer is in my opvoeding, wat die Here ken en vir wie die regte dinge in die lewe belangrik is. 100% eerlikheid is ononderhandelbaar. Ek is 'n kontakmens en het baie liefde om te gee. Kwaliteit tyd is noodsaaklik. Menseverhoudings is vir my belangrik. Die kuns van mooi rusie maak is ononderhandelbaar. In dieselfde asem floreer enige verhouding op volkome vertroue en eerlikheid gee vertroue vlerke. Ek wil nie iets doen wanneer ons dit nie saam kan doen nie. Opoffer is 'n goeie belegging in jou verhouding.

Sy Ideale Pasmaat

Iemand wat geestelik sterk is met 'n waadesisteem dieselfde as myne. Integriteit in die ware sin van die woord. Betroubaar is en 100% vertrou kan word. Iemand wat oop is vir 'n kosbare verhouding/huwelik. Iemand met goeie mense verhoudings. Kwaliteit tyd. Iemand wat nie van konflik hou nie en wanneer dit nie vermy kan word nie, dit op 'n beskaafde manier kan oplos. Sê my hoe tree jy op in 'n konflik situasie en ek sê jou hoe is jy groot gemaak. Iemand wat baie omgee vir sy medemens en iemand wat baie liefde kan ontvang en gee. 'n Mense mens. Iemand vir wie familie belangrik is.

Wat Sy Vriende Sê

Grappiesopnstokkie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Kameeldrift Oos), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
59
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
174cm (5' 8.5")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Vra my later
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Vra my later
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
50 - 62
Sterreteken:
Enige
Lengte:
165cm (5' 5.0") - 179cm (5' 10.5")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Lig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Selibaat; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Klassiek (My smaak eggo lank gevestigde standaarde)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Volk
Lees:
Dis OK
Boeke:
Geskiedkundig; Godsdienstig; Reis
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sport
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Besigheidsnuus; Bordspeletjies; Gesonde leefstyl; Kookkuns
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Gewigsoefeninge; Tennis
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Huishoudelike takies verrig
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Visse; Ander; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Langhare; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Flikvlooi:
Hoopvol; Optimisties
Eerlikheid:
Uiters