In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is baie betroubaar en lojaal. Ek is wel n introvert wat kies om diep koneksie te bou met een persoon maar kan baie sociaal wees , baie mense vir my gese ek maak die kuier meer pret. Godsdiens is vir my baie belangrik en probeer altyd die regte ding doen. My passie is om altyd beter te wees as gister of dit nou boek lees is , reg te eet , gym of iets nuuts te leer . Ek hou van rustigheid te soek in alles of dit n vlies braai saam goeie vriende is of te gaan stap in die natuur moet dit my aanvull en nie my vrede steel nie.
Sy Ideale Pasmaat
Ek is opsoek na n spreuke 31 vrou wat self n diep verhouding met God het. Sy moet in n sin tradisoneel wees maar is nie gebonde aan dit nie . Sy moet n passie he om gesond te lewe fiesies en emosoneel . Sy moet social wees maar nie almal se girl wees nie . Sy moet kan vir haarself opstaan en veg vir wat reg is maar ook die vermoo he om te kan volg nie net ly nie . Ek soek iemand wat ek op kan staat maak en steun in die donker tye en nie net daar is vir die lekker en goeie tye nie . Sy moet haar eie warde ken en nie dit soek van ander se opinies af nie maaar my opienie moet belangrik wees vir haar . Sy moet ook n baie lae "body count" he
Wat Sy Vriende Sê
Koekas het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Witrivier, Mpumalanga, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
34 | |
Sterreteken: |
Ram | |
Lengte: |
186cm (6' 1.2") | |
Liggaamstipe: |
Atleties | |
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | |
Haarkleur: |
Swart | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Mbombela (Nelspruit) (Mpumalanga, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
21 - 26 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 197cm (6' 5.6") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Ligbruin; Donkerbruin; Swart | ||
Oogkleur: |
Blou; Bruin; Groen | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort; Verdwynend |
Sig: |
Ek dra kontaklense |
Gesigshare: |
Ek het 'n volbaard |
Liggaamshare: |
Harerig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Een of twee tatoeëermerke |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Die lewe van die partytjie |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Stabiel; Stil; Uitgesproke; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Matigheid; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Rooi |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Blues; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Instrumentaal; Rap / Hip Hop; Rock |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Fantasie; Fiksie; Geskiedkundig; Romanse; Selfhelp |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Dokumentêr; Komedie / Sitkom; Nuus; Tekenprente; Wetenskapsfiksie |
Fliek Gereeldheid: |
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom. |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Misterie; Oorlog; Riller; Romanties |
Belangstellings: |
Gedigte skryf; Houtwerk; Kaartspeletjies; Rekenaar- en televisiespeletjies; Rekenaarprogrammering |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Bergfiets; Draf / Hardloop; Fietsry; Gewigsoefeninge; Motorsport; Muurbal; Perdry; Rotsklim; Skaak; Ski; Stap; Surfski / Kajak; Visvang; Ysskaats |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Oefening |
Tyd Aanlyn: |
Ek is meer aanlyn as van lyn af |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer |
Familie Nouheid: |
Ek praat nie met my familie nie |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal waarskynlik nie trek nie |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Visse; Knaagdier(e); Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Kat(te); Eksotiese dier(e); Reptiel(e) |
Prikkels: |
Dans; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Sarkasme |
Afsitters: |
Erotika; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Konserwatief |
Aftreeplanne: |
Tuis met 'n goeie boek |
Gevoel omtrent die gebruik van Flikvlooi: |
Hoopvol; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Baie |