In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is n plat op die aarde boerseun wat se hande vir niks terugstaan nie maar terselfde tyd n lus het vir die lewe en nie twee keer dink om dit te geniet. Ek stuur n helpende hand altyd uit na my mede mens waar ek kan. Ek is baie liefdevolle mens en het altyd oorgenoeg liefde om te deel. Boerdery was nog altyd my hoof passie gewees en sal viraltyd so bly soos hulle se dit loop soos bloed deur my are. Naweke hou ek altyd oop vir lekker dans perdry en saam vriende en familie te kuier en braai
En verder geniet ons die lewe want hy is tog net so kort
Sy Ideale Pasmaat
Ek is opsoek na n spontane, plat op die aarde, boerenooi by wie die sandveld net so diep in haar hart kan inkruip soos by myne... Liefdevolle mens wat altyd strewe na die positiewe in die lewe, n dame wat weet wat sy in die lewe wil he en haar alles sal gee om dit te beryk... N dame wat weet hoe om die dansbaan te laat draai sal my kop def laat draai. N dame wat self perdry sal n grootaanwins wees oor die feit dat my lewe baie bestaan uit my perde uit en ek se nooit nee vir n kommando nie, sy moet my beste vriend wees sonder wie ek nie kan aangaan nie en alles saam my ini lewe aanpak en dit geniet terwyl ons n sukses maak daarvan
Sy moet liefde in oorvloed he want liefde oorwin als
Wat Sy Vriende Sê
Windpompliefde het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Velddrif (Aurora), Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
28 | |
Sterreteken: |
Maagd | |
Lengte: |
182cm (5' 11.7") | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Vra my later | |
Geloof: |
Christen / Katoliek | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Soms | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Landbou | |
Inkomste: |
Vra my later |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Swartland; Darling; Hopefield; Langebaan; Saldanha; St Helenabaai; Velddrif; Vredenburg (Wes-Kaap, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
22 - 28 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 191cm (6' 3.2") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Windpompliefde moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.