In sy eie woorde...
Oor Hom
Hi Dames,
Uit die staanspoor moet julle weet ek is getroud. Nie baie gelukkig getroud nie en ek is verveeld. Ek het nog n kind wat in die huis is en wil daarom nie nou al skei nie. Ek soek na aandag, 'n tipe van 'n affair of 'n NSA tipe verhouding, wat wederkeurig voordelig is vir ons albei. Ek is goed gemanierd, ek weet hoe om diskreet te wees en ek weet hoe om dames te behandel.
Groete
Nick
Sy Ideale Pasmaat
My ideale pasmaat moet verkieslik iemand soos ek wees. Getroud, verveeld en opsoek na bietjie opwinding. Sy moet darem aantreklik wees en diskresie moet vir haar ook belangrik wees.
Wat Sy Vriende Sê
Nick200 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Vereeniging, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
53 | |
Sterreteken: |
Kreef | |
Lengte: |
184cm (6' 0.4") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Effens Grys | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Getroud | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Vra my later | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Vereeniging (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
44 - 51 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Getroud; Nieamptelik geskei | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Laf; Saggeaard |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Geduld; Humor; Sensualiteit; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Swart |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; Ontmoet vir drankies |
Musiek Voorkeure: |
Dans / Disko; Pop / Top 40; Rock |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
(Outo)biografieë |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Komedie / Sitkom |
Fliek Gereeldheid: |
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom. |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama |
Belangstellings: |
Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Sing |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Aërobiese oefeninge; Gewigsoefeninge; Kampering; Staptogte; Visvang |