NikkivANikkivA
NikkivA

53 – Sasolburg (Other), Vrystaat, Suid-Afrika

NikkivANikkivA
1

NikkivA

53 – Sasolburg (Other), Vrystaat, Suid-Afrika

Lief vir die lewe

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n energieke persoon. Hou van lekker kuier om n vuurtjie. Geniet goeie geselskap. Baie passievol en posetief. Geen bagasie nie. Soek nie blyplek of iemand om vir my te sorg nie. Soek wel n maaitjie om my lewe mee te deel

Haar Ideale Pasmaat

Ek soek iemand wat lief is vir die lewe is. Spontaan, vriendelik en n vrou met respek kan behandel. Iemand wat my siel kan raak en mooi na my hart sal kyk. Eerlik en opreg is absoluut n vereiste. Hy moet selfversorgend wees en mooi na homself kan omsien.

Wat Haar Vriende Sê

NikkivA het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Sasolburg (Other), Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
53
Sterreteken:
Bul
Lengte:
155cm (5' 1.0")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Swart
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Vra my later
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Ander
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
46 - 54
Sterreteken:
Enige
Lengte:
165cm (5' 5.0") - 187cm (6' 1.6")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

NikkivA moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.