In sy eie woorde...
Oor Hom
Eerlik met baie integriteit en selfdissipline.
Teer, rustig, geniet lag en
geniet intelligente geselsies.
Bietjie van 'n introvert dog geniet egte en eerlke mense. Verpes skynheiligheid en hooghartigheid!
Baie behulpsaam en kan selfs kosmaak!
Geniet mooi musiek, natuur en wildbesigtiging, reis, golf, fiksheid (gimnasium), troeteldiere.
Ek glo "Wat jou hand vind om te doen, doen dit nou!" en,
As jy val, staan op en gaan voort. Jy is steeds op pad na jou bestemming. En die son skyn altyd weer!
Sy Ideale Pasmaat
Aantreklik, oop en eerlik, goed versorg maar nie opgesmuk nie. Goeie higiëne op haarself en die omgewing waar sy woon en haar bevind. Nie 'n ou "bloukous" nie. 'n Egte en natuulike mens wie lief is vir die lewe.
Wat Sy Vriende Sê
Toekomskwaliteit het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Durban (Shelly Beach), KwaZulu-Natal, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
49 | |
Sterreteken: |
Tweeling | |
Lengte: |
184cm (6' 0.4") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Effens Grys | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels; Zulu | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Dis Ingewikkeld | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Oop vir moontlikhede; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Soms | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad | |
Beroep: |
Regte | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
21 - 45 | ||
Sterreteken: |
Tweeling | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Enige | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Toekomskwaliteit moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.