Franas03Franas03
Franas03

21 – Pretoria (Rietfontein), Gauteng, Suid-Afrika

Franas03Franas03
1

Franas03

21 – Pretoria (Rietfontein), Gauteng, Suid-Afrika

Opsoek om saam iemand my volgende avontuur mee aan te durf.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is n ou wat van die wild hou ek is lief daaroor om te loop om uit te gaan saam vriende n bietjie vakansie kan hou op exotiese plekke en ek wil net iemand he om saam my daai goed te kan doen.

Sy Ideale Pasmaat

Ek soek iemand wat my kan help my volgende avontuur kies en dit saam my 100% kan aanvat. Sy moet ook so opgewonde wees soos eek om aan die gang te bly.

Wat Sy Vriende Sê

Franas03 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Rietfontein), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
21
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
170cm (5' 6.9")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
18 - 25
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 167cm (5' 5.7")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Gedra hulle goed
Sig:
Ek dra bril en kontaklense
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Laf
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent; Laf; Saggeaard; Stil
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Besigheid; Fantasie; Fiksie; Romanse; Topverkopers
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Fliekkanale; Komedie / Sitkom
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Komedie; Riller; Romanties
Sport Betrokkenheid:
'n Gereelde mededinger
Sport:
Atletiek; Bergfiets; Draf / Hardloop; Fietsry; Kampering; Krieket; Liggaamsbou; Rugby; Tafeltennis; Tennis; Visvang; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Deurmekaar
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Vrywilligheidswerk
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Visse; Knaagdier(e)
Troeteldiere (Hou van):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Perd(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Mag; Naakbaai; Sensasiesoeker; Rykdom
Afsitters:
Sarkasme
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Die Baas in die pad steek
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van Flikvlooi:
Optimisties
Eerlikheid:
Baie