In haar eie woorde...
Oor Haar
Om almal om my die lewe te laat geniet en te leer lag. My uitkyk is om altyd positief te probeer wees. Ek hou van skilder en stap langs die strand saam my hond elke dag. Dis my ontspanning. Die lewe is kort en wil elke oomblik geniet en voluit leef. Sal graag n maat wil he wat hou van reis. Hou van die buite lewe. Hou van musiek en dans. Sal graag saam met maat wil onthaal en saam kos maak. Hou van tennis, golf en Formule 1 kyk. Baie aanpasbaar vir ander voorstelle
Haar Ideale Pasmaat
Stylvol wees. Moet lief wees vir die lewe en buitelewe . Moet sosiaal kan wees. Eerlik en opreg . Onbetroubaarheid sal die verhouding vernietig. Moet self onderhoudend wees en my kan aanvul en ondersteun. Moet liefdevol wees. Lief vir diere net nie katte nie.
Wat Haar Vriende Sę
Libra22 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
George (Mosselbaai), Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
70 | |
Sterreteken: |
Weegskaal | |
Lengte: |
165cm (5' 5.0") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Vra my later | |
Oogkleur: |
Vra my later | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hę: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
62 - 72 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
177cm (5' 9.7") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Effens Grys; Geskeer | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hę: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Kunstig / Musiek / Skrywer; Medies / Tandheelkunde; Afgetree; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Straatwys |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Die lewe van die partytjie |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Snaaks |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Wit |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Broadway / Teater; Instrumentaal; Klassiek |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Nie-fiksie; Reis; Romanse |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Fliekkanale; Musiekkanale |
Fliek Gereeldheid: |
Nooit |
Fliek Voorkeure: |
Drama; Romanties |
Belangstellings: |
Breiwerk; Inkopies; Musiek Maak; Skilder; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Gholf; Motorsport; Rolbal; Tennis |
Kookkuns: |
Asiatiese Fusie; Fynproewer Uitetes; Maak nie saak nie; Seekos; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk van die huis af |
Tydverdryf keuses: |
Tuinwerk |
Tyd Aanlyn: |
Ek is meer aanlyn as van lyn af |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal waarskynlik nie trek nie |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Kat(te) |
Prikkels: |
Selfgeldend; Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Mag; Sensasiesoeker; Rykdom |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme; Tatoeëermerke |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Aftreeplanne: |
Die 7 Wonders van die Wêreld verken |
Gevoel omtrent die gebruik van Flikvlooi: |
Nuuskierig; Optimisties |
Eerlikheid: |
Baie |