In sy eie woorde...
Oor Hom
Eks is baie n sag en liefdevolle persoon, mal oor liefde uitdeel net so mal daaroor om liefde te ontvang wil nie hoor eks te clingy nie dis net hoe ek is. Ek raak redelik maklik geheg aan iemand en hou daarvan om tyd te spandeer met my ander helfte. Wil graag settle en ek soek n lewens maat. Soek ook iemand wat nie sommer sal op gee op die verhouding as dinge bietjie moeilik raak in lewe nie.
Sy Ideale Pasmaat
My vriende sal se eks baie fun persoon om in die omgewing te he maar eks is maar n stil persoon as dit kom by nuwe mense ontmoet of om n groepie nuwe mense te wees maar raak gewoonlik vinnig gewoont aan die mense om my. Beteken nie omdat ek stil is eks om gekrap nie dis maar hoe ek kan wees soms. As dit kom by liefde wil ek selfde hoeveelheid liefde ontvang as wat ek uit deel. Al wat wk met my maat wil doen is net tyd saam spandeer en chill sal enige iets saam jou doen solank ek dit saam jou kan doen is al wat saak maak. Eks n gamer so ek love games as jy n gamer girl is, is dit n baie groot plus punt.
Wat Sy Vriende Sê
Boertjie77 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Roodepoort, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
28 | |
Sterreteken: |
Weegskaal | |
Lengte: |
186cm (6' 1.2") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Vra my later | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Probeer ophou | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Solvent |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Randburg (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
21 - 25 | ||
Sterreteken: |
Weegskaal | ||
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 178cm (5' 10.1") | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Baie Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Enige | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Boertjie77 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.