RareUnicornRareUnicorn
RareUnicorn

31 – Vanderbijlpark, Gauteng, Suid-Afrika

RareUnicornRareUnicorn
6

RareUnicorn

31 – Vanderbijlpark, Gauteng, Suid-Afrika

Ek het nie tyd vir nonsens nie..

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

As ek my hart vir jou oopmaak sal ek altyd daar wees vir jou. Hanteer my net reg!!

Ek het vreeslik baie liefde om te deel maar as jy n 📦 gaan wees gaan ek nie eers my tyd mors nie.

Wat jy sien is wat jy kry. Behalwe my lag, hy kan mense omkant vang. 🙈😂

Wees ernstig wanneer nodig maar kan my self gate uit geniet.

Ekt n wiggle in my walk en is gemaklik met hoe ek lyk.

'Physical touch' is my liefdes taal.

As jy n isseu het met honde in n huis, HOU VERBY!

MY KIND SAL ALTYD EERSTE KOM!!!!!

Lief vir nuwe dinge leer en langs die see, rivier, dam of ini bos te wees.

Onsettend bang vir hoogtes!!🤣🙈

Empatie is my middel naam en laat my baie ini skande maar sal nooit daal met my waardes net om vrede te bewaar nie.

Haar Ideale Pasmaat

Lank
Eerlik
Selfstandig
Snaaks
Kan n probleem uit praat.
Loyaal
Lief vir honde
Lief en verstaan kinders
Goeie hart
Gaan nou nie paragraaf tik oor wat ek soek nie. If above applies, then please apply 😜.

As jy nog ou liefdes pyn moet verwerk, gaan doen dit in jou eie tyd anders gaan ons alby seer kry. Ek weet wat my waarde is en gaan nie smeek vir liefde nie.

Wat Haar Vriende Sê

RareUnicorn het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Vanderbijlpark, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
31
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
182cm (5' 11.7")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
30 - 40
Sterreteken:
Enige
Lengte:
180cm (5' 10.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Stewig
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Reguit; Krullerig; Wild; Gedra hulle goed; Buite beheer; Buierig
Sig:
Ek het perfekte sig
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeëermerke; Heelwat tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Sosiale vlinder
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
Enige iets, solank dit swart is
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Instrumentaal; Nuwe Era; Pop / Top 40; Punk; Rock; Volk
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Gruwelverhale; Misdaad; Romanse; Speurverhale; Wetenskapsfiksie
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Opvoedkundig; Speletjiesprogramme; Tekenprente; Voertuigprogramme; Wetenskapsfiksie
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Kultusklassiek; Misterie; Riller; Romanties; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Bordspeletjies; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Rekenaar- en televisiespeletjies; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Asiatiese Fusie; Fynproewer Uitetes; Grieks; Italiaans; Kitskos; Kroegetes; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Met my troeteldier speel
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Voël(s); Knaagdier(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom
Afsitters:
Erotika; Langhare; Mag; Sarkasme
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Minder ure werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Flikvlooi:
Senuweeagtig; Nuuskierig; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters